Die Crags Akkommodasie by That Place Self Catering House | LekkeSlaap
+47

That Place Self Catering House

1 resensie
Selfsorg
Ons Hoek: Tweeslaapkamerhuis
Vanaf R1 100
per eenheid
Beskrywing

Ons Hoek het 2 slaapkamers. Een slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander een het 2 enkelbeddens. Daar is ander geriewe soos 'n braai-area en 'n tuin.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
That Place Self-catering House
Vanaf R2 400
per eenheid
Beskrywing

Die knus huis het 3 slaapkamers, 2 op die boonste verdieping en 1 onder. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die kinders se slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die onderste slaapkamer het ook 2 enkelbeddens. Daar is 'n TV met 'n DVD-speler, boeke, tydskrifte en DStv.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Die hele huis word verhuur. Algemene skoonmaak is ingesluit vir 'n paar uur per week, behalwe oor naweke en openbare vakansiedae. Dit kan voor inklok gereël word teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: That Place @ Fall Farm, Ingang 21 langs die N2, The Crags, 6602, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0v7aqiylpM7WDGUceJ58M4oRWny9UZwMDvMDuVZy9mnVvH5WNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 That Place @ Fall Farm Road entrance 21, off N2 6602 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.958151349838 23.47673714161
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za