Wes-Rand Akkommodasie by Thatch Cottage and Cozy Flatlet | LekkeSlaap
+14

Thatch Cottage and Cozy Flatlet

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: College-weg, Erf 172, Muldersdrift, Johannesburg, 1747, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R595 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Thatch Cottage and Cozy Flatlet is op die eienaar se kleinhoewe Muldersdrift. Die verblyf is net 'n entjie se ry vanaf vername winkelsentrums, 'n hospitaal, casino, restaurante en koffiewinkels. Gaste kan in die omgewing fietsry of in die inheemse kwekery gaan stap.

Die verblyf bied 2 kothuise en 'n woonstelletjie met slaapplek vir 6 gaste. Die grasdak-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed, 1 badkamer en oopplan-kombuis en -leefarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware, en daar is 'n gemaklike rusbank in die sitkamer.

Die selfsorg-woonstelletjie het 1 slaapplek en slaapplek vir 4 gaste. Daar is 'n badkamer langs die hoofslaapkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die woonstel het ook 'n ommuurde stoep en groot oopplan-leefarea en kombuisie met 'n mikrogolf, yskas en stoof.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Thatch Cottage and Cozy Flatlet
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • College-weg, Erf 172, Muldersdrift, Johannesburg, 1747, Gauteng
  • Gaste dink Thatch Cottage and Cozy Flatlet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Rand Gauteng
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: College-weg, Erf 172, Muldersdrift, Johannesburg, 1747, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOBcop7ttQZMj9T7WuCz2g1CKqDWSbIEZkF4p3l9mJhrmuYQJ5M?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R595  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Plot 172 Collage Road Muldersdrift 1747 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.031199376077 27.890757027526
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za