LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Thatchers Guest Room | LekkeSlaap
+14

Thatchers Guest Room

3 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 32, Doorn, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 R385 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Thatchers Guest Room is geleë in die lowerryke Doorn, 'n veilige, sentrale buurt wat net 2 minute se ry van Welkom af is.

Verblyf is beskikbaar in die Lapa Superior Kamer wat slaapplek vir 2 volwassenes en sy eie ingang het. Die kamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook USB-koppelpunte vir gaste se gerief.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en daar is 'n tuin, 'n sprankelende swembad en braaigeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Thatchers Guest Room
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Kerkstraat 32, Doorn, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Gaste dink Thatchers Guest Room het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Doorn Welkom Vrystaat
was R550
Vanaf R385
per nag (vir 2 persone)
was R550
Vanaf R385
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 32, Doorn, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe243e428a3e9da5477fc216611b5ee537d1687cf87eda3a9d4e44ef9367f22742cc5f915490b4008f67838601e215035c24a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R550, nou Vanaf R385  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 32 Church Street Doorn 9459 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -27.980947239692 26.751424548445
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!