The Alternative
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clairlaan 105, Manor Gardens, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R620 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Alternative is 'n selfsorghuis in Manor Gardens, Durban, wat ideaal is vir 'n paartjie of vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek in 'n rustige omgewing.
Gaste kan tussen 2 eenhede kies. Elke eenheid bied slaapplek aan 2 gaste, en het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Elke eenheid beskik oor 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Albei eenhede het TV's met DStv en gratis WiFi.
Veilige onderdakparkeerplek is in 'n motorhuis beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Clairlaan 105, Manor Gardens, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Westridge Berea Durban KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clairlaan 105, Manor Gardens, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 18