The Apex on Smuts - Apartment 107
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoodlaan 7, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 190R1 071 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Apex on Smuts - Apartment 107 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in die Apex on Smuts in die hartjie van Rosebank.
Die stylvolle woonstel het 'n ruim en netjiese gevoel. Dit is geskik vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Daar is ook 'n oopplan-kombuis en -leefarea.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, gasstoof, mikrogolfoond, wasmasjien en skottelgoedwasser toegerus en die leefarea het 'n tweesitplek-etenstafel met stoele. Die sitarea het 'n moderne gaskaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Dié area lei na 'n balkon met buitesitplek en 'n uitsig oor Rosebank.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.8/5
Phakamani Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Hoodlaan 7, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
Sien meer verblyf in Rosebank Parktown Noord Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoodlaan 7, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom