The Apex on Smuts - Apartment 605
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 24 Jan 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hood-laan 7, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 850R1 665 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Apex on Smuts - Apartment 605 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel wat in The Apex on Smuts, in die hartjie van Rosebank geleë is.
Die stylvolle, luukse woonstel is ruim en bied verblyf aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. In die hoofslaapkamer is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort.
In die woonstel is 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond en gasstoof, mikrogolf, wasmasjien en skottelgoedwasser. Die leefarea het 'n etenstafel en 'n sitarea wat 'n TV met sekere DStv-kanale het.
Die sitarea lei na 'n balkon met meubels en uitsigte oor Rosebank.
Kamer-opset
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.8/5
Phakamani Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Hood-laan 7, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
Sien meer verblyf in Rosebank Parktown Noord Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hood-laan 7, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom