The Armagh Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Mariette V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2025

Goeie waarde vir geld. Baie gerieflike, netjiese kamer. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandi D
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Great! Would highly recommend. It was absolutely amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lethabo B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

It was exactly what we needed. We were a family with teenagers and young children. Everyone had a beautiful time. The staff was also very helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Samantha
The Armagh Guesthouse
Thank you so much! Having guests like yourselves is always a pleasure! We hope to see you again. Best regards, Sam Team Armagh

Francois B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Baie lekker en rustig gewees. Het beslis lekker gebly, die personeel was super vriendelik, die kamer was skoon en die atmosfeer was baie lekker gewees. Definitief 'n 10 uit 10 en sal weer daar bly as ek in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Samantha
The Armagh Guesthouse
Wow, thank you so much for the review. It keeps us on track and helps us strive to keep our standards high. We hope you choose The Armagh Guesthouse again. Our kindest regards, Team Armagh

Calven I
1 nag Besigheidsreis
4.6
Apr 2025

Lovely. Recommended. The gym was nice to have and the reception was friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Samantha
The Armagh Guesthouse
Thank you so much for your review! Team Armagh

Farren M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2025

Kom gou weer. Verblyf was net wat ons nodig gehad het. Alles was gerieflik. Baie dankie vir 'n lekker bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Struan W
1 nag Saam met vriende
4.0
Jun 2025

Would recommend to any guests. Pleasant, comfortable and location was ideal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Stefan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie gerieflik. Dit is waarde vir geld, en absoluut die netjiesste plek waar ek al gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lieb D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Vreeslik lekker gewees! Sal vir seker weer gaan. Ons het baie lekker by The Armagh Guesthouse gebly! Hulle het ons vriendelik ontvang en die diens was puik! Dit was baie veilig en ons kon lekker braai! Alles was skoon en netjies en ons sal vir seker weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lekker - Veilig - Luuks en baie netjies. Baie netjies en baie lekker atmosfeer! Ons was met ope hande verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 674 Trichardts Road, Beyers Park, Boksburg, 1459, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99cb94495fe5a68bc344b5bcdf7c6529703e77cd365cc96d3aa87ea6a9a06a9e0a179d7d65001f59d13d7647642534a0a0d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 674 Trichardts Road Beyers Park 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.182095776804 28.25379953373
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang