Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Astons 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shearwater-straat 17, Astonbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Astons 1 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Astonbaai. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n kuswegbreek.

Die woonstel op die grondverdieping bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort. 'n Haardroër en strykyster is ook beskikbaar.

Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, ysmasjien, diepvetbraaier, mikrogolf, lugbraaier en wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv en Netflix, en dit lei na 'n privaat balkon met ingeboude braaigeriewe en 'n sitarea met 'n see-uitsig.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is beskikbaar. 'n 3 KW-omsetter is beskikbaar om die ligte gedurende kragonderbrekings aan te hou.

Slaapplek

’n Bespreking by The Astons 1 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir The Astons 1
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jessica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Shearwater-straat 17, Astonbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Astons 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shearwater-straat 17, Astonbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8925ab8b6f73a864c2e4e5f85215e5e27a0af2f3adb165ff6e0602605150891b6c00b8c3eff3a723fbc3918e558e2c87a8f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 17 Shearwater Street Aston Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -34.08382443026 24.911308223637
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem