The Attic & Below
Kry 25% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 30 Jun 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 222, Clarens, 9707, Vrystaat
- Geen kinders onder 6
-
Vanaf
R1 000R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die eertydse tuiste van 'n bekende Suid-Afrikaanse kunstenaar, The Attic in Clarens, bied 2 bekoorlike selfsorgwoonstelle wat ideaal geleë is in die hoofstraat van Clarens, slegs 'n kort entjie se stap vanaf die dorpsplein. Die eenhede is onderskeidelik gerieflik op die eerste verdieping en grondverdieping geleë Dit is die ideale plek om te ontspan en die beeldskone natuurskoon te geniet met uitsigte oor die bome en berge.
Die boonste woonstel is 'n oopplan-woonstel vir 4 gaste en dit beskik oor 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuisise het 'n gasstoof en -oond, mikrogolfoond en 'n yskas. Ander geriewe sluit 'n sitarea, eetarea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en braaigeriewe op die balkon in.
Die onderste woonstel is 'n oopplan-woonstel vir 4 gaste en dit beskik oor 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n aparte toilet. Die oopplan-kombuisise het 'n gasstoof en -oond, mikrogolfoond en 'n yskas. Ander geriewe sluit 'n sitarea, eetarea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en braaigeriewe in.
Gaste wat by The Attic & Below woon kan aktiwiteite in die area soos perdry, visvang, voëlkyk, bergfietsry, wynproe, wildkyk en begeleide wandelings geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
- Frans
- Italiaans
Parkeerplek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4/5
Valerie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 158
Jaar gelys 9
Ligging
- Hoofstraat 222, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink The Attic & Below het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 222, Clarens, 9707, Vrystaat
- Geen kinders onder 6