Hoog-En-Droog Akkommodasie by The Avenues | LekkeSlaap
+12
+12

The Avenues

Selfsorg
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devinestraat 103, The Avenues, Paarl , 7620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Avenues bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel. Die woonstel is in die The Avenues-sekuriteitskompleks in die Paarl.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en ingeboude kaste. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens, ingeboude kaste en lugversorging. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n wasmasjien. Die sitkamer het lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n klein werf met 'n braai, tafel en stoele.

Die kompleks bied sy eie koffiewinkel wat smaaklike ontbyt en ligte middagetes bedien. Daar is ook 'n haarkapper. Paarl is omring deur gholfbane. fantastiese skole en wynplase. Gaste kan Stellenbosch en Franschhoek besoek, sowel as die Paarlberg Natuurreservaat. Gaste kan op wynplase naby perdry wat teen 'n addisionele koste gereël kan word. Butterfly World is 14 km weg. Dis 450 m van Paarl Boishaai, oorank Klein-Boishaai, 1,2 km van Hoërmeisieskool, 4,2 km van Paarl Mall en 2, 9 km van die MediClinic af.

Slaapplek

’n Bespreking by The Avenues sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Devinestraat 103, The Avenues, Paarl , 7620, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)

Sien meer verblyf in

Hoog-En-Droog Wes-Kaap
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devinestraat 103, The Avenues, Paarl , 7620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwTZpxcbPXDX2685uW4CXCFF2unolwKHqqZsM3FdLmplN1dAiVr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 4) 103 Devine Street The Avenues 7620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.740358923449 18.966952573667
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za