The Barn House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Barn House is in Niewoudtville geleë en bied 'n ontspanne atmosfeer.

Dié gastehuis bied verblyf in 3 kamers met een en suite-badkamer en 2 wat n badkamer deel, wat slaapplek vir 2 tot 5 gaste het. Die Blou Kamer het 'n koninggrootte-bed en die Pers Kamer het slaapplek vir 3 gaste. Die Rooi Kamer het slaapplek vir 5 en het 'n dubbelbed en 'n tripelstapelbed. Handdoeke word voorsien.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en 'n sitkamer met 'n TV en DStv.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Nieuwoudtville bied verskeie doendinge en besienswaardighede, veral van Augustus tot September wanneer die area lewe van al die blomme. Gaste kan ook fietsry, voetslaan, voëls kyk of die Kokerboomwoud, Sandsteen-murasies of die Neo-Gotiese Sandsteenkerk ('n nasionale monument) besoek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Barn House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za