LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Barnacle | LekkeSlaap
+46

The Barnacle

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anne-straat 573, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Barnacle is in Pringlebaai geleë en bestaan uit 5 selfsorgeenhede wat perfek is vir gesinne of paartjies op soek na 'n gerieflike en rustige wegbreek by die see, ver van die stad af.

Otter's Lair is die mees gesogte eenheid met 'n dubbelslaapkamer en dubbelstapelbed onder, en 'n ruim leef-, eet- en kombuis-area met 'n kaggel op die boonste verdieping. Dié area bied toegang tot 'n groot dek wat uitkyk oor die rivier, strand en Valsbaai. Braaigeriewe is ook op die dek beskikbaar. Die strand en die rivier is minder as 100 m weg.

Milkwood beskik oor 'n dubbelbed en het 'n volledige badkamer. Daar is 'n oopplan-leefarea en 'n kombuisie. Gaste het hul eie privaat braai-area en sondek. Die kothuis is net 100 m van die strand af.

Mongoose beskik oor 'n dubbelbed, 'n volledige badkamer en 'n groot oopplan-leefarea met 'n dubbelstapelbed en 'n kaggel. Gaste het hul eie privaat braai-area met 'n stoep en die kothuis is net 100 m van die strand af.

Langs The Barnacle by Anne-weg 574 is is 'n addisionele eenheid. Mussel Pot is 'n ruim oopplan-eenheid op die boonste verdieping met 'n balkon, braaigeriewe en 'n uitsig oor die tuin.

The Barnacle is ook lekker naby al die plaaslike winkels en restaurante in die dorpie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 23 resensies vir The Barnacle
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Anne-straat 573, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Barnacle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anne-straat 573, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZjNGM3YmU4LTM4MDgtNDU2MS04Y2I5LTlkMmRmNTAzNTliYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 573 Anne Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.340009 18.831802
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!