Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Baroness

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Vos-straat 50, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 800 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

The Baroness bied gerieflike selfsorgverblyf in die kusdorp Kleinmond. Dit is die ideale plek vanwaar jy die gewilde walviskykplekke en ander besienswaardighede in die omgewing kan ontdek.

Die vakansiehuis het oorspronklike kunswerke en ander interessante dekor. Dit beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n matras vir slegs 'n kleuter; die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is in die slaapkamers beskikbaar. Elke kamer lei na 'n stoep in die tuin en die hoofslaapkamer se privaat stoep het 'n gedeeltelike see-uitsig.

Die kombuis is volledig toegerus en het toebehore om maaltye te kook, insluitend 'n wasmasjien, tuimeldroër, strykyster en 'n strykplank. In die ruim oopplan-leefarea is 'n pragtige kaggel, 'n etenstafel en rusbanke, asook 'n TV met volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die verblyf gebruik sonkrag en is volledig omhein met 'n tuin voor en agter. 'n Draagbare ketelbraai word voorsien en daar is sitplek vir 8 op die stoep. Die huis het 'n dubbelmotorhuis met outomatiese deure wat direkte toegang tot die huis bied.

Die huis is naby Kleinmond se winkels en restaurante by die hawe. Gaste kan in die omgewing stap, draf en fietsry.

Kleinmond se strand is 2 km ver en daar is 'n aantal wynproeplekke, gholfbane en landgoedere in Hermanus wat ongeveer 35 km ver is.

Slaapplek

’n Bespreking by The Baroness sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir The Baroness
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Jaar gelys 2

Ligging

  • Die Vos-straat 50, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Baroness het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Vos-straat 50, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA636d4eee80b6a3f0e5bcb17d0f448926452f4f3e9cb00f15d8626afbd396e1dcd6effdda25a03f751acfcd4e96b2a744232e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag, vir 8 mense 3 5 1 5 50 The Vos Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.34410760074 19.011156586332
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem