Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Baxens Nest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R528-pad, Plaston, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Baxens Nest is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis wat gerieflik naby die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe in Witrivier is. Dit is ideaal vir 'n onvergeetlike vakansie saam met familie of vriende aangesien die huis 'n groot kuierstoep het.

The Baxens Nest bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 'n drieslaapkamer-eenheid en 'n aparte en suite-woonstelletjie. Die hoofslaapkamer in die huis het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed. Die een badkamer het 'n bad en die ander het 'n stort-oor-bad. Die woonstelletjie het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea en 'n etenstafel met genoeg sitplek sodat gaste maaltye saam kan nuttig. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels, 'n etenstafel en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. The Baxens Nest is 18 km vanaf die Witrivier Country Club en 25 km vanaf die Nelspruit-spoorweg.

Slaapplek

’n Bespreking by The Baxens Nest sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • R528-pad, Plaston, Witrivier, 1240, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R528-pad, Plaston, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95b2c1518286f3c3840b3ea47fe26755dd43e5e772c896e82f8d02ee4c1ec5df81e25f822389f58bdee22ea93381bc7519bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) R538 Road Plaston 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.365265 31.081666
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem