The Bay 17
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation beach-weg 96, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 819 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Bay 17 is in 'n veilige kompleks sentraal tot die Ballito-sakekern op die 4 km-kuslynpromenade tussen die Granny's Pool en die Tidal Pool by die hoofswemstrand geleë.
Die Bay 17 is op die eerste verdieping geleë en word met trappe bereik. Dit bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n balkon wat na die see front. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie kamers deel die gastebadkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Elke slaapkamer het 'n dakwaaier.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien-tuimeldroër. Dit strek tot by die etenstafel met sitplek vir 6 en die sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n slim TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Let dat die verblyf nie 'n kluis het nie.
Die skuifdeure van die sitkamer maak oop na die balkon met gedeeltelike see-uitsigte.
Die woonstel het 'n omsetter wat krag aan die TV, WiFi en 1 lamp voorsien.
Daar is 'n verhitte swembad en 'n gemeenskaplike braai-area met direkte toegang tot die strand. Een aangewese, oop parkeerplek en onbeperkte gasteparkeerplek is agter 'n outomatiese hek beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by The Bay 17 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Ballito Accommodation Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 61
Maande gelys 9
Ligging
- Compensation beach-weg 96, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation beach-weg 96, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom