Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bay 202 Seaview Apartment

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg, The Bay Eenheid 202, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Bay 202 Seaview Apartment is 'n stylvolle oopplan-ateljee-eenheid wat toegerus is vir selfsorg en in die veilige The Bay-kompleks in Bloubergstrand geleë is. Dit is net 100 m van Blouberg se strand af, 11 km vanaf die V&A Waterfront en naby verskeie winkels en restaurante.

Dié ateljee-eenheid is geskik vir 2 gaste. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met'n stoof, oond, yskassie, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n L-vorminge bank en 'n platskerm-TV met Apple TV, so gaste kan by hul eie Netflix-profiel inteken. Gratis optiesevesel-internet word voorsien en die woonstel se balkon het 'n see- en berg-uitsig.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad. Daar is veilige parkeerplek op die perseel met 'n hek wat deur sekuriteit kontroleer word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Emil M
Saam met lewensmaat
5.0
Very relaxing. It was relaxing and perfect for a little getaway.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Marthinus K
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gekuier! Kaapstad is vir seker goed ingerig vir toerisme. Lekker gebly! Woonstel het 'n pragtige uitsig op Tafelberg. Naby wonderlike eetplekk...
Sien meer
Sep 2024
Nico P
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike verblyf. Heerlike verblyf in 'n baie stil omgewing. Veilige parkering vir motor gee baie gemoedsrus. Woonstel is baie goed toegerus.
Jul 2024
Arnecia P
Saam met lewensmaat
5.0
I'll do it again we had the best time. It was amazing. We loved everything about it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Khomotso M
Besigheidsreis
5.0
Best sea view apartment. Beautiful proper sea view apartment, safe environment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mariana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Coral-weg, The Bay Eenheid 202, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Bay 202 Seaview Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg, The Bay Eenheid 202, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe61ed8c7b93d3de797620a2752b5f1e045413a4391e6a19ee8e6600d66eb3f67df6640060b03dc59da35252ef6e5a0767285?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 Coral Road Unit 202 The Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.812145619769 18.471556329222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang