Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bay Cottage

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 86

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 33 resensies vir The Bay Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Stephen L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Very pleasant except for the baboon who stole our banana bread!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmari S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n juweel van 'n plek. Dit het al ons boksies ge-tick en nog meer - pragtig!

Dit was heerlik verby, vra vir nog!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bay Cottage se terugvoer

Baie dankie, Elmari.
Kom gerus weer!

The Bay Cottage
Penelope M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penelope M
Gesin met klein kinders

A beautiful relaxed vacation in a spectacular setting with family! ️️.

Our stay was absolutely amazing. Everyone had a great time. We were a bit frightened when we arrived and were greeted by a family of baboons in the yard of the Bay Cottage, but otherwise they were harmless and we haven't seen them for the rest of the weekend. The accommodation was exactly as shown in pictures. Clean, tasteful, and everything you need was there. The area is serene and tranquil. Friendly people and a great host who was always on call when something was needed and who came around when we needed help with refilling the gas. Will definitely book again and recommend friends and family to experience this accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emma C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Emma C
Saam met eggenoot / lewensmaat

We would have liked to stay longer.

It was great. We enjoyed the house and the outside area!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bay Cottage se terugvoer

Thank you, Emma, we would love to have you back!

The Bay Cottage
Shandre R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shandre R
Saam met vriende

Awesome and relaxing.

First time visiting Pringlebay for a holiday and it was an awesome experience with a lovely stay at The Bay Cottage. Accommodation just as in pictures and everything was just a very relaxing time, a home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bay Cottage se terugvoer

Thank you for the lovely review, Shandre. We hope to accommodate you again. Thank you for coming to Pringle Bay.

The Bay Cottage
Samuel V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

A lovely experience indeed! Over the years, we have stayed in a few holiday accommodations around the Pringle Bay area. The Bay Cottage has certainly been the best so far in terms of overall scoring, and I would say it takes 2nd place for its location. We accidentally forgot to deactivate the alarm immediately upon entry. Within a few minutes, the security response was on-site to assess the situation. This was a great response. Please kindly acknowledge this back to the security company.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bay Cottage se terugvoer

Thank you for your kind words Samuel. I will let the owners and the security company knows. Please come back soon

The Bay Cottage
Andries O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries O
Saam met eggenoot / lewensmaat

A hidden treasure.

A quiet place with lovely surroundings offers a serene escape from the hustle and bustle of daily life, allowing you to relax and reconnect with nature. The beauty of the natural environment enhances the overall tranquility and makes it a perfect retreat for those seeking peace and harmony.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bay Cottage se terugvoer

Thank you, Andries. Come back soon.

The Bay Cottage
Adél A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adél A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and beautiful.

Cute cottage, equipped with everything you need. Will recommend for a peaceful weekend away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda S
Gesin met tieners

Pragtig en gerieflik ingerig. Veral met 'n swembad en skottelgoedwasser. Sal beslis weer hier kom bly en kan dit hoog aanbeveel.

Die huis is keurig en stylvol ingerig. Alles wat nodig is vir 'n gerieflike kuier en vakansie. Al wat gepla het was 'n rooster wat lanklaas skoongemaak is, terwyl daar streng voorwaardes is dat braai-area skoongemaak moet word. Manlief het die rooster een kyk gegee en ons het eerder pizza bestel. (Niemand is lus om roosters te skrop nie. ) Sekerlik kan die skoonmaakdiens wat skoonmaak voor nuwe gaste, ook die braaiarea skoonmaak? Dit het wel nie afbreek gedoen aan 'n heerlike vakansie nie. Die inklok en uitklok was ook moeiteloos. Ek wens hierdie mooie strandhuis het aan my behoort!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashley S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ashley S
Gesin met klein kinders

My kuier was fantasties, moet sê ek en my familie het dit geniet. My kinders was veilig en het hulle geniet, plek is mooi skoon en rustig.

Dus beslis 'n plek waarna ons weer sal gaan om te bespreek. Kinders was bietjie teleurgesteld oor die WiFi wat nie gratis was nie, maar alles was uitstekend. Ons het ons almal lekker geniet en dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desiree K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Desiree K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and comfortable.

Nice location, but please replace broken bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bay Cottage se terugvoer

Dear Desiree
Thank you for letting us know. Glad you had a good time.

The Bay Cottage
Suzanne S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne S
Gesin met klein kinders

'n Ongelooflike lekker huis.

The Bay Cottage is 'n fantastiese huis om 'n webreeknaweek in Pringlebaai te geniet. Die huis was netjies, skoon, huislik en goed toegerus. 'n Lekker atmosfeer en mooi dekor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M
Gesin met klein kinders

The cottage was awesome and well kitted out for any stay.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nataan S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nataan S
Gesin met tieners

We had a very pleasant stay. The cottage has everything you need and tastefully decorated. All was in working order, clean and well-equipped.

It had everything we wanted and we would definitely book it again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Triya G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Triya G
Gesin met klein kinders

Good location, nice interior, poor customer service.

The location was good and the cottage was comfortable. Check-out time is 9:30 am, which is a bit early. Was annoying to have to clean the braai area ourselves. The owner/manager was quite rude and is the reason we won't return. She sent a WhatsApp to me on the evening that we checked out with a picture of a broken chair (the curt message simply had a picture of the chair and the words "broken"), implying that we had broken it, despite it being clear from the pictures that the broken piece would have needed to have been unscrewed from the seat. When I replied to say that we didn't use that seat, she couldn't even be bothered to respond. If you visit this place, I suggest taking pictures of the place upon arrival so that you don't have to contend with any unfounded accusations about damages from a rude owner/manager.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lavinia B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lavinia B
Gesin met tieners

Very pleasant.

The mattresses a bit uncomfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joshua W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Joshua W
Gesin met tieners

The accommodation was great and the house was clean. The location to the beach was great.

No comment at this stage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ludwig Z - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwig Z
Saam met vriende

Fabulous.

It was a great weekend spent just to relax and unwind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelly D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly D
Saam met vriende

Peaceful, worth the travel.

Such a pleasant first experience in Pringle Bay. We had the most accommodating and patient host, and the surrounds were spectacular. Beautiful, clean venue with all facilities we needed. Will definitely visit again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizmari H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizmari H
Gesin met klein kinders

Lekker rustig.

Baie goed toegerus, en pragtige dekor! Net hartseer oor die swembad wat nie reg was vir swem nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bay Cottage se terugvoer

Hi Elle,

Jammer om te hoor die swembad was nie reg vir gebruik nie. Gaste is welkom om ons te enige tyd te kontak vir verdere hulp.

Baie dankie

The Bay Cottage
Arthur S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arthur S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie rustig en mooi.

Meer aandag aan klein afronding. Toiletpapier, braaihout, sout en peper, skoonmaak van grasperk waar honde vuilgemaak het. Andersins baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bay Cottage se terugvoer

Dankie vir terugvoering. Ons verskaf die basiese swart sakke, toiletpapier en skottelgoedwas seep. Dit is selfsorg en verskaf nie sout, peper en braaihout nie. Die plek is nie hondevriendelik nie so ek weet nie waar honde vuilgemaak het nie. Ons sal verseker aandag daaraan gee.

The Bay Cottage
Becky B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Becky B
Gesin met tieners

We had a wonderful stay, it was perfect for a family of four!

Loved the layout of the house and the stunning little pool. We will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shameema M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shameema M
Gesin met klein kinders

Awesome accommodation.

Really enjoyed our stay. Perfect location and amenities. Would definitely go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Collen S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Collen S
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Goed toegerus, baie goed geleë, lekker en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benicia D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benicia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very beautiful house.

Very nice and peaceful place. Very beautiful and spacious for a family to enjoy a weekend away. The Bay cottage are equipped with everything you need. Safe and private place to be. The only negative is that you have to drive your own rubbish bags to a drop off point. We were 4 people with our luggage in the car and the boot were fully packed and there was no way we were going to drive with the rubbish bags in the car on the inside, we also had to clean the braai ourselves witch was a first for us. Other than that very nice place to be.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie R
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Netjies en mooi en baie goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony R
Saam met eggenoot / lewensmaat

A beautiful stay in an amazing home, I would recommend this to anyone looking for a fun weekend away.

The house was spotless and very spacious, the pool and braai area are amazing for an afternoon of braaing. The rooms are beautiful and bathrooms just as great. The beach is just a stroll away which is amazing. If you are looking for a romantic weekend away I would strongly recommend this place! We had a great time. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful home, has everything you need.

This home is beautifully decorated and has everything a family of three or four needs. Lovely indoor braai for the colder evenings and in summer it could get quite windy so this works well. Very quite neighbourhood, just what we wanted. The only issue we experienced was that we wanted to set the alarm whilst inside the home, but this setting still needs to programmed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sandra M

Dit is 'n oulike huisie, maar ek sal nie weer daar bly nie.

Ek hou nie daarvan dat daar van gaste verwag word om die braaiplek skoon te maak nie. Teen die prys wat ons betaal het verwag 'n mens darem dat basiese skoonmaakdienste sal ingesluit wees. Die lys met dreigemente teen die yskas was bietjie van 'n verrassing. Ons verstaan wel dat gaste vir skade wat bobbejane maak verantwoordelik gehou sal word as vensters oop gelos word. 'n Bietjie koffie, suiker en melk sou waardeer geword het. Al was dit net genoeg vir een dag. Hoofslaapkamer se beddegoed was krapperig teen jou vel. Moet vervang word. Dit is wel 'n pragtige huisie, maar ons het 'n see-uitsig gemis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bay Cottage se terugvoer

Beste Sandra,
Jammer jul hou nie daarvan om die vuurmaakplek skoon te maak nie, dis net verantwoordelik om nie warm kole te los nie, dis hoekom ons dit vra. Die bobbejaan probleem is iets waarteen almal gewaarsku moet word. Sommige mense weet nie hoe gemors hul kan maak nie. Die lakens wat krap, wel dis 200-draadtelling, skoon en wit. Meer kan ons nie doen nie, ek dink die klagtes is onredelik. Ons wil graag hê gaste moet hul geniet en lekker uitrus. Die huis word nie geadverteer met see uitsig.

The Bay Cottage
Koosie T - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koosie T
Gesin met klein kinders

Luuks en ruim.

Dis so mooi! Daar is duidelik 'n stylvolle hand in die huis, geriewe is luuks, nuut en modern, ons het die sitkamer bietjie knap gevind omdat dit die heeltyd gereën het, maar die res van die huis is uitstekend ingerig, baie cutlery en alles wat nodig is. 'n Knap-stap van 'n pragtige strand af. Ons kom gou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bay Cottage se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer jul terugvoer en hoop om julle weer te verwelkom!

The Bay Cottage
Christelle M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Christelle M
Gesin met tieners

Geen TV of radio wat werk nie.

Ek het gevra oor TV. Daar was net gesê hulle weet nie wanneer nie. Sondag het ons opgepak en teruggekom. Moes eers Maandag vertrek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marinda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie simplisties maar stylvol.

Het gevind dat daar baie beperkte glase en bakke is. Geen tupperbakkies of iets om kos in te bêre in yskas nie. Daar was ook nie n klein groenteskilmessie nie. Ook nie vloerlappe of ten minste 'paper towels' of so iets nie. Die skuifdeure voor maak baie moeilik oop en toe. Van die vensters se skaniere (plastiek) is stukkend. Van die Tieback-houers wat in die muur ingeskroef is, hang los uit die muur. Die 'loungers' vir by die swembad was besmet met voëlmis. Die duiwe sit op die buiteligte by die slaapkamers en bemis die plek. Daar was so 'n vuil onwelriekende ou mat oor die een lounger gegooi is - baie grillerig en vuil. Van die kussings vir buite was gevlek en oud. Ons reis baie oorsee en plaaslik en vir die prys wat mens betaal sou ek verwag dat daar ten minste verniet WiFi asook 2-ply-toiletpapier sou wees? Verder is die plekkie pragtig, ligging fantasties - die dekor besonders en ons het dit baie geniet. Net 'n note: Die water in die storte loop nie mooi uit nie - ek dink daar is iewers 'n blokkasie en stel voor julle kry 'n loodgieter uit om te kyk daarna, want die water borrel op uit die drein met 'n slegte reuk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bay Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoering. Ons sal kyk na die kritiese aspekte en probeer verbeter. Baie dankie, ons hoop ons kan jul weer akkommodeer met beter sorg.

The Bay Cottage
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fredaweg 854, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiiuXaEgdq5UVB0TK122wjl7SvbsHdm5hvbrfGYoNPhyhyYqBbn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4) 33 5 1 5 854 Freda Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.34697 18.83074
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem