The Beach Cottage Kleinzee
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Irene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 138
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Dianne S - Mrt 2024
Algehele gradering
Great.
The Beach Cottage Kleinzee se terugvoer
Thanks Dianne
Rochelle K - Feb 2024
Algehele gradering
Idyllic.
Lees meerThe Beach Cottage Kleinzee se terugvoer
Thank you, Rochelle.
Marius Gerrit B - Feb 2024
Algehele gradering
Die naam vertel die storie, goed toegeruste verblyf naby die see, skoon netjies.
The Beach Cottage Kleinzee se terugvoer
Thanks Marius.
Louise J - Des 2023
Algehele gradering
Excellent and stunning!
The Beach Cottage Kleinzee se terugvoer
Thank you, Louise.
Quentin H - Aug 2023
Algehele gradering
Special place.
Carina C - Apr 2023
Algehele gradering
Beste oorslaapplek op ons hele sloer-toer!
Roger D - Apr 2023
Algehele gradering
Remote destination.
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Sarie J - Jan 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Santjie V - Jan 2023
Algehele gradering
I had a lovely stay in this beautifully decorated, very well located cottage.
Diane E S - Okt 2022
Algehele gradering
The cottage was much further from the beach than I thought. For a single person I thought the almost R1000 per night expensive.
Fanie V - Okt 2022
Algehele gradering
Mooi skoon en netjies. Tanya is 'n baie goeie gasvrou en het ons mooi behandel.
Yolande S - Sep 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gerus, Kleinzee is 'n pragtige rustige plekkie, met lieflike mense.
Gill H - Sep 2022
Algehele gradering
Beautiful view and amazing accommadation.
Quentin H - Aug 2022
Algehele gradering
We loved our stay!
The Beach Cottage Kleinzee se terugvoer
Thanks Quentin
Willie S - Apr 2022
Algehele gradering
Baie, baie lekker.
Ecp T - Apr 2022
Algehele gradering
Veilig, rustig en baie netjiese verblyf.
The Beach Cottage Kleinzee se terugvoer
Thank you Elna.
Sanet D - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike, rustige omgewing. Sal weer kom kuier!
Lynn D - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtige plek met mooi uitsig.
Riana B - Nov 2021
Algehele gradering
Stil en rustige plekkie om bietjie af te skakel.
Carel S - Okt 2021
Algehele gradering
Enige tyd weer.
Stephane B - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was 'n baie oulike toegerus en mooi plekkie so aan die kant van die ou vaal dorpie.
The Beach Cottage Kleinzee se terugvoer
Thank you Stephane.
Ricardo F - Aug 2021
Algehele gradering
Best stay ever!
Lees meerDanie G - Apr 2021
Algehele gradering
Absolutely fantastic!
Zanne-marie H - Mrt 2021
Algehele gradering
Stukkie hemel op aarde.
Daniella D - Jan 2021
Algehele gradering
Hemels
The Beach Cottage Kleinzee se terugvoer
Thanks Danielle
Willie V - Jan 2021
Algehele gradering
Very quiet and nice place to switch off from outside world.
Lourens V - Jan 2020
Algehele gradering
Was lekker.
Robert C - Des 2019
Algehele gradering
Baie rustig.
Gert P - Okt 2019
Algehele gradering
Verblyf en diens was uitstekend! Vriendelike ontvangs.
Gerrie F - Sep 2019
Algehele gradering
Absoluut prentjiemooi.
The Beach Cottage Kleinzee se terugvoer
Thanks Gerrie,
See you again
Frans L - Sep 2019
Algehele gradering
Ontspannend!
Annelie G - Aug 2019
Algehele gradering
Kunstige kothuis, maar min spasie. Kort beter ventilasie.
Lees meerThe Beach Cottage Kleinzee se terugvoer
Hi Annelie,
Al die inlighting is op die Lekkerslaap webwerf,
As ook die foto van uitzicht vanuit beach Cottage.
Natalie B - Aug 2019
Algehele gradering
Oulike plekkie naby die see.
Leonita K - Aug 2019
Algehele gradering
Wonderful relaxing stay.
Philip T - Mei 2019
Algehele gradering
The Beach Cottage is charming and very well equipped, but Kleinzee itself has nothing to offer.
Renee F - Mei 2019
Algehele gradering
Definitief die beste akkommodasie in Kleinzee.
Lees meerThe Beach Cottage Kleinzee se terugvoer
Thanks Hettie, hope to see you again one day.
Regards,
Irene
Simone G - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Marthina F - Mrt 2019
Algehele gradering
Verrassend woonstel skoon en vars. Hoewel nie teen die see nie is dit beslis die beste verblyf vir gerief en uitsig in Kleinzee.
The Beach Cottage Kleinzee se terugvoer
Thank you Marthina.
Marietjie K - Jan 2019
Algehele gradering
Gemaklik, genoeg spasie, aandag aan detail. Aan te bevele.
The Beach Cottage Kleinzee se terugvoer
Thank you, Marietje. We appreciate the feedback.
Roelf M - Nov 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Craig M - Okt 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
The Beach Cottage Kleinzee se terugvoer
Thank you Craig,
Glad to hear you liked it. Yes, it would be nice to get at least 1 tar road, but maybe the remoteness makes it a special place.
Regards Irene
Annemé C - Sep 2018
Algehele gradering
Knus en gesellige verblyf.
Tinie T - Sep 2018
Algehele gradering
Your soul will find rest here.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Jou siel sal hier rus.
'n Kunstige, pragtige kothuis! Die stort is veral spesiaal.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Peet P - Aug 2018
Algehele gradering
Mooi en privaat.
Lourette C - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtig.
Daniel V - Aug 2018
Algehele gradering
Enjoyed the stay.
The Beach Cottage Kleinzee se terugvoer
Thanks Daniel.
Regards,
Irene
Joey D - Aug 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
The Beach Cottage Kleinzee se terugvoer
Thank you Joey. Kind regards, Irene.
Gerhardus N - Jul 2018
Algehele gradering
Julle sien ons weer.
The Beach Cottage Kleinzee se terugvoer
Thank you Gerardus.
Christiaan R - Mei 2018
Algehele gradering
Diamand in die woestyn.
The Beach Cottage Kleinzee se terugvoer
Thank you Tiaan,
Lizette B - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlike rustigheid, uitsig en alles wat mens nodig het weg van die huis af!
The Beach Cottage Kleinzee se terugvoer
Thank you Lizette.
Regards
Irene
Heidi R - Feb 2018
Algehele gradering
A friendly, creative little space with lots of magic.
The Beach Cottage Kleinzee se terugvoer
Thank you Heidi,
Glad you enjoyed.
Hope to see you again
Regards Irene
Delphine P - Des 2017
Algehele gradering
Silence and space.
Lees meerAlicia H - Nov 2017
Algehele gradering
Aangename huisie om in te bly.
The Beach Cottage Kleinzee se terugvoer
Thank you for the nice review, Alicia.
We hope to see you again.
Gerhard G - Okt 2017
Algehele gradering
Ongelooflik pragtige vakansiehuis.
Lees meerThe Beach Cottage Kleinzee se terugvoer
Thank you very much for the compliments, Gerhard. Hope to see you again.
Lewies S - Mei 2017
Algehele gradering
Unieke ervaring.
Das S - Feb 2017
Algehele gradering
Baie goed.
The Beach Cottage Kleinzee se terugvoer
Thank you for the review.
I am glad you see us as a 4 or 5-tar establishment.
Regards,
Irene Beachhouse. Port Nolloth
Aletta S - Sep 2016
Algehele gradering
Interesting experience.
Colleen A - Aug 2016
Algehele gradering
Beautiful, tastefully decorated and excellently well-equipped beach cottage.
Lees meer- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clarkstraat 9, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap