The Beach Garden Suite
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon Gate-rylaan, Leisure Bay 110, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Beach Garden Suite is 'n selfsorgwoonstel in Milnerton met slaapplek vir 4 gaste. Dit bied privaat toegang tot die strand en die golwe kan vanaf die verblyf gehoor word.
Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens wat as 'n dubbelbed dien en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n etenstafel en 'n lieflike uitsig oor die tuin. WiFi word voorsien.
Nabygeleë aktiwiteite sluit voëlkyk, fietsry, voetslaan, swem, visvang en bootvaarte in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
jason Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Lagoon Gate-rylaan, Leisure Bay 110, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink The Beach Garden Suite het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Milnerton Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon Gate-rylaan, Leisure Bay 110, Milnerton, 7441, Wes-Kaap