Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beach House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Elizabeth Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 4

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir The Beach House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Quiryn S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Quiryn S
Saam met vriende

Heerlike kuierhuis.

Ongelooflike huis om in te kuier. Heerlike groot buitestep met pragtige uitsig oor die see. Net twee punte van konstruktiewe kritiek is dat die geyser afgeskakel was, so die water was koud, en daar was amper geen toiletpapier nie. Die slim TV was wonderlik om die peuters te vermaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leadwood-pad 29, Noorsekloof, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7f8defa2ad93fe2e26825ad567a4f952abff5c652bad692aa13328d3688ee49d6d6f534af4451bc619b5d6ba955ade7d844?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 7) 1 5 1 5 29 Leadwood Road Noorsekloof 6331 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.036754894523 24.926601481366
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem