The Beach House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Beach House is 'n moderne en helder selfsorghuis in Kalkbaai met pragtige see-uitsigte. Die huis bied maklike toegang tot verskeie besienswaardighede soos die strand, verskeie restaurante, winkels en kroeë.

Die huis bied slaapplek vir 10 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -eetarea en 2 sitkamers.

Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, die derde en vierde slaapkamers het elkeen 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Die sitkamer op die boonste verdieping het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, 'n drankyskassie en 'n ontbytkroeg met stoele. Die eetarea het 'n groot 10 sitplek-houttafel en stoele. Daar is 'n sitkamer met 'n kaggel en 'n platskerm-TV met DStv en 'n DVD-speler. Pragtige see-uitsigte kan vanuit die leefarea geniet word.

Die eetarea lei na 'n beskutte patio met 'n tafel en stoele, Weber-braaigeriewe en voortreflike see-uitsigte.

Slaapplek

'n Bespreking by The Beach House sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed
3 x Dubbelbed
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensie geriewe

  •  Internet

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Beach House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 400 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]