+52
Selfsorg in Sea Park

The Beach House

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die uitstaande saldo van u bespreking, tesame met die terugbetaalbare breekskadedeposito, moet direk aan die strandhuis betaal word, nie later nie as 2 weke voor inklok, soos uiteengesit op u faktuur van die strandhuis. Saldobetalings wat aan hierdie platform gemaak word, het 'n eenmalige fooi.

Die breekskadedeposito sal binne 48 uur na uitklok terugbetaal word.

Die eiendom is troeteldiervriendelik, slegs indien vooraf gereël. 'n Bykomende troeteldierdeposito en 'n klein omdraaifooi is van toepassing. Gaste wat troeteldiere bring, moet direk met die gasheer bevestig dat hul troeteldier 'n opgedateerde hondsdolheid-inentingsertifikaat het, die ras verskaf en seker maak dat die troeteldier vriendelik is met personeel wat die eiendom mag bedien. Die huishoudster woon op die eiendom.

Die Strandhuis mag nie vir partytjies of byeenkomste gebruik word nie.
Rook is streng verbode binnenshuis.
'n Elektriese heining beveilig die eiendom.
Linne word voorsien; bring asseblief u eie strand- en badhanddoeke.
Huishoudingsdienste is op aanvraag beskikbaar en is nie by die tarief ingesluit nie.
'n Omdraaifooi is nie by die tarief ingesluit nie.
Skottelgoedwasmiddel en vullisdromsakke word voorsien.
Toiletware en toiletpapier word nie voorsien nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 100
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 100
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 100
per nag (plek vir 8)
Bespreek

10 Ocean Drive South, Southport, Port Shepstone, 4235, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc0cd2b20ea73607fc841085cff8b656b60d5320c25051645c47cb69a1430e2a18d39e92cacba34f783985d3e6441a05dbf6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag (plek vir 8) 25 5 1 5 10 Ocean Drive South Southport 4235 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.693840127647 30.493969764813

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang