Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beach House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen-kusweg 51, Glencairn Heights, Kaapstad, Cape , Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Beach House is 'n selfsorghuis oorkant die pad van die strand en vleiland natuurreservaat in Glencairn geleë is. Dit bied gerieflike verblyf aan gesinne en vriende.

Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste. Die boonste verdieping beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers wat toegang tot die balkon bied en met 'n uitsig spog, en die onderste verdieping het 1 slaapkamer en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die vierde slaapkamer, op die onderste verdieping, het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n wasbak. Daar is 'n aparte gastetoilet om die hoek. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-masjien toegerus. Daar ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met toegang tot Netflix. Dit lei na 'n etenstafel en stoele waar gaste hul maaltye kan geniet. Gratis WiFi is regdeur die huis beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n gasbraai en is ideaal vir gesinstyd. Die stoep bied toegang tot 'n versorgde tuin met astro-gas en 'n wonderlike see-uitsig. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by The Beach House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Glen-kusweg 51, Glencairn Heights, Kaapstad, Cape , Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen-kusweg 51, Glencairn Heights, Kaapstad, Cape , Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c63cca1823ac7f809ae2c082a6085c39cd5642ce0a44ed5647249a944ca8e10e69e67e0bad0601de66a13f4c4551bb10637?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 51 Glen Beach Way Glencairn Heights Cape Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1580444 18.4319397
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem