LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Beach HUT | LekkeSlaap
+19

The Beach HUT

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Langstrand Loft 11, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Beach HUT is teen die strand in Mosselbank, Paternoster. Dit is op die pragtige 1,3 km lange Voorstrandt geleë. Daar is direkte toegang tot die hoofstrand met pragtige uitsigte oor die see.

The Beach HUT bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer beskik oor 'n koninggrootte-bed, 'n volledige badkamer, TV en see-uitsig. Die tweede kamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n volledige badkamer. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Hierdie kamer skakel aaneen met 'n motorhuis met 2 enkelbeddens en 'n kombuisie.

Die ruim oopplan-sitkamer het 'n kaggel, 'n goed toegeruste kombuis. Die eetkamer het groot Franse stapeldeure wat toegang bied tot die patio met uitsigte oor die see.

Daar is ook 'n privaat, beskutte tuinarea en veilige parkeerplek van die straat af vir ten minste 6 voertuie.

Die huis is in 'n stil doodloopstraat geleë wat in 'n noord-westelik rigting oor die see uitkyk. Dit is binne maklike stapafstand vanaf al die doendinge wat Paternoster bied.

Slaapplek

’n Bespreking by The Beach HUT sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir The Beach HUT
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • 11 Langstrand Loft 11, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Beach HUT het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Langstrand Loft 11, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgzNTdkZDA2LTMxZmQtNDU5Zi04MzMxLTBhZDdhNzQ0MDRjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 200  per nag (plek vir 8) 19 5 1 5 11 Langstrand Loft Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.803492626668 17.900348364587
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!