The Beachfront Unit 3
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Ashmead-rylaan 500, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Beachfront Unit 3 bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n see-uitsig in 'n bekoorlike woonstel in 'n strandfront-sekuriteitskompleks in Ramsgate.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in die laasgenoemde twee slaapkamers deel 'n aparte badkamer met 'n bad en stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Die area langs die kombuis het 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en tuimeldroër. DIe leefarea het sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n balkon met 'n see-uitsig en 'n buitelug-etenstafel.
Die woonstel gebruik boorgatwater en sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Veilige parkeerplek is beskikbaar in 'n toesluitmotorhuis en daar is ook 'n ekstra parkeerplek. Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en tuin met direkte toegang tot die strand. Die eiendom is veilig en het 'n sekuriteitsheining, geslotekringtelevisiekameras en gewapende reaksie.
Slaapplek
’n Bespreking by The Beachfront Unit 3 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Theuns Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 200
Jaar gelys 11
Ligging
- Ashmead-rylaan 500, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Beachfront Unit 3 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ramsgate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Ashmead-rylaan 500, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom