Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beachfront Unit 3

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Theuns Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 200

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir The Beachfront Unit 3
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Caleb R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caleb R
Gesin met klein kinders

Amazing stay with awesome access to the beach.

From the moment we arrived, we felt welcome and safe. The apartment was more than what we expected and absolutely loved it all! Thank you for allowing us to use the apartment and make our kids' first time to the sea a memorable one. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner G
Saam met vriende

Voedsel vir die siel.

Lekker see uitsig. Goeie waarde vir geld. Ruim en netjies. Swembad en braai geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun G
Gesin met tieners

Rustigheid van self.

Baie lekker gebly met mooi see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan G
Gesin met tieners

Relaxing, peaceful, we had a good break.

Wonderful, we enjoyed our time here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizle D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut tops!

Sjoe, wat 'n pragtige woonstel. Het alles gehad wat ons nodig gehad het. En die uitsig was net tops! Die stilte en net die branders in agtergrond is presies wat ons gesoek het. Dankie vir julle gasvryheid en vriendelikheid. Julle voel soos familie! Sien binnekort weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beachfront Unit 3 se terugvoer

Lizle, baie dankie vir die waardering van ons woonstel. Julle was voortreflike huurders en sal altyd welkom wees.

The Beachfront Unit 3
Mona V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mona V
Gesin met tieners

Dit was een van die mooiste plekke waar ons al gebly het.

Ons het die lekkerste seeverblyf gehad. Die mooiste uitsig. Die plek was so mooi, netjies en skoon. Ons het baie veilig gevoel. Theuns was baie behulpsaam en baie vriendelik. Sal beslis weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie K
Gesin met klein kinders

Ons het die kuier daar baie geniet. Die woonstel is pragtig.

Die uitsig is fantasties en die verblyf baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina B
Saam met vriende

Ons wou nog bly!

Die eenheid is presies soos op die foto's. Netjies met die mooiste dekor. Van die kompleks se tuin af is dit letterlik 'n lopie deur die bome dan is jy op die strand, ook loopafstand na die hoofstrand met Blue Lagoon naby. Al wat kort is 'n braai op die stoep!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ashmead-rylaan 500, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7a077440dbff85182783c2ee69749470960aede67e8cf5f3ec45a449274c6b726f46394424e0cf00898d487e66a11602d29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 500 Ashmead Drive Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.884737893803 30.353022012234
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem