The Bella
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marineweg 18, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Bella is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Plettenbergbaai. Dié vakansiewoonstel is die ideale basis vanwaar gaste die omliggende besienswaardighede kan verken.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, sitarea en 'n onderdakbalkon met 'n eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en gaste deel 'n badkamer met 'n stort en 'n bad.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, skottelgoedwasser, tuimeldroër, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike banke en 'n TV. WiFi is ook beskikbaar. Die sitarea lei na 'n beskutte balkon met braaigeriewe, sowel as 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek.
Gaste kan heerlik swem en aktiwiteite in die area sluit roetes vir voetslaan, bergfietsry en perdry in. Watersporte sluit bootvaarte, visvang, roei en skubaduik in. Daar is ook verskeie wynplase in die area wat wynproe en lieflike middagetes met 'n uitsig op die Tsitsikammaberge insluit.
Slaapplek
’n Bespreking by The Bella sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Anthony Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 5
Jare op LekkeSlaap 4
Ligging
- Marineweg 18, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marineweg 18, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom