Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Berry Bee Accommodation

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dawid Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Maande gelys 10

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir The Berry Bee Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Rachelle V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachelle V

Heerlik om daar oor te bly en is 'n klipgooi van die trouvenue af!

Pragtige, ruim kothuis met baie mooi natuurskoon waar ons heerlik kon stap en draf en die natuur kon geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzani L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzani L
Saam met vriende

Lekker. Familie-georienteerd. Buitelug en natuur.

Ons het baie lekker gebly. Dawid, wie ons ontvang het, was baie gasvry en vriendelik. Die omgewing het ook toegelaat dat ons besige peuter gemaklik kan rondbeweeg. Goed geleë! Ons sal weer gaan, die keer met ons fietse en vir 'n langer tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna D

Balsem vir die siel.

Ons gasheer en sy vrou is top-notch om die minste te sê. The Berry Bee is gelykstaande aan tranquility. Daar is 'n lieflike, maklike staproete en met al die reën die afgelope tyd is die natuur uitbundig en alles grasgroen. Dis veral fantasties om in die veld te wees terwyl die son besig is om totsiens te sê - so die sonsondergange is asemrowend. Bill Harrops Balloon Safari is maar net so 10 min. se ry van daar af. Nyoka Ridge Vulture Restaurant is reg langs The Berry Bee, en om al die aasvoëls wat in die lug draai voor hul land om te gaan eet wanneer die karkasse uitgesit word, te aanskou, is priceless.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Khumoetsile F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khumoetsile F
Saam met vriende

Beautiful.

It was very nice, and the host was friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels N
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Dit is so rustig en baie baie netjies. Die plaasatmosfeer is asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariné V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariné V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dawid en sy vrou is baie gaaf en akkommoderend, daar is 'n lekker staproete en baie naby aan die trouvenue ("The Nut Farm").

Ons sal enige tyd weer gaan, Dawid het selfs 'n 'coolpool' vir ons opgeslaan vir die heerlike somersdae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chloe V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chloe V
Saam met vriende

Excellent accommodation with a peaceful and back-to-nature vibe!

We adored the accommodation and had a wonderful girls' weekend away. I would stay there again and really feel it is value for money!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marista B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marista B
Saam met vriende

Pragtige plekkie met meer as genoeg spasie om saam 'n groep vriende te kuier.

Ons gashere was vreeslik vriendelik en behulpsaam. Hulle voorsien ook die lekkerste wildsvleis en hulle eiendom is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie L

Ideale veblyf tydens ons motorfiets kompetisie.

Baie netjies, skoon en heerlike atmosfeer. Veilige verblyf webreek naweek tydens ons motorfiets kompetisie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Remhoogteweg 33A, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90b3f4c26b1f7dc3b8eadaa72e857faac8b792f2ae1b97e54d3eb8ab1ce4b06fe0028e88db7188a30e7fb023836fc5344cd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 9 5 1 5 33A Remhoogte Road Skeerpoort 0232 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.808124220169 27.71617017791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem