Kry 15% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 22 Apr 2024 tot 9 Mei 2024.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Martinstraat 317, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 020R867 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Bethesda is in die hartjie van Nieu-Bethesda geleë en bied luukse verblyf in 'n stil omgewing aan.
Die gastehuis het groot vensters, hoë plafonne en soliede mure om warmte in die winter en koelte in die somer te verseker. Gaste kan tussen 5 kamers wat uniek versier is kies. Die kamers bied 'n uitsig oor die tuin en het elkeen 'n privaat ingang wat na 'n buite-sitarea lei.
Elke kamer het 'n koninggrootte-bed asook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Wit linne, sagte handdoeke en gehaltebadprodukte word voorsien. Die kamers het elkeen 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi. Daar is ook 'n swemdam om in af te koel. Sonpanele en -batterye verskaf elektrisiteit tydens beurtkrag. Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
The Bethesda het 'n restaurant op die perseel, Bruno's at The Bethesda, met hartlike Karoo disse en pizzas wat in 'n ontspanne en kindervriendelike omgewing bedien word.
Nieu-Bethesda het verskeie winkels en galerye, en gaste kan besienswaardighede soos Die Uilhuis, wat meer as 500 standbeelde deur Helen Martin en haar helpers het, en die Kitching Fossielsentrum besoek, of voetslaan en bergfietsry.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Kinderoppasser Op Versoek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Internet
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Carla Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 82
Jaar gelys 4
Ligging
- Martinstraat 317, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Gaste dink The Bethesda het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Nieu-Bethesda Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Martinstraat 317, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom