Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Big Easy Rest

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisfonteinstraat 782, Highland Gate, Dullstroom, 1050, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Big Easy Rest is 'n pragtige huis op die Highland Golf & Trout Estate in Dullstroom en bied verblyf aan 'n groep vriende of 'n gesin.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, of albei. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, ysmasjien, mikrogolfoond, Nespresso-koffiemasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus en het 'n eiland met stoele. Die kombuis lei na die eetarea en die sitarea wat gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV met die volle DStv-pakket het. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die huis het 'n binnebraai-area wat na 'n stoep met buitemeubels en 'n uitsig oor die gholfbaan lei.

Die huis is naby die gholfbaan geleë, wat 24 uur-sekuriteitspatrollies en 'n restaurant het. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Gaste kan 'n staproete van 1 km volg en in die nabygeleë natuurlike dam met 2 watervalle swem.

The Big Easy Rest is 15 km vanaf die Dullstroom Bird of Prey & Rehabilitation Centre, 20 km vanaf Dullstroom se winkels, restaurante en natuurreservaat, en 35 km vanaf Verloren Vallei Natuurreservaat.

Slaapplek

’n Bespreking by The Big Easy Rest sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir The Big Easy Rest
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adriaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Ligging

  • Kruisfonteinstraat 782, Highland Gate, Dullstroom, 1050, Mpumalanga
  • Gaste dink The Big Easy Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisfonteinstraat 782, Highland Gate, Dullstroom, 1050, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9002359cec345c7e2abc171c22bf9ecb4724ed180c7fe4ada9d54f485c0788a4f43623471baa7002f7a739b32c00b4297f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 782 Kruisfontein Street Highland Gate 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.44724739652 30.20463225582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem