The Black Pearl
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hansenweg 24, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Black Pearl is 'n vakansiehuis in die hartjie van die lewendige en kunssinnige Muizenberg Village. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal is vir gesinne of groepe vriende wat verblyf stapafstand vanaf Surfers Corner soek.
Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 ruim slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak, en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-sitarea spog met 'n kaggel en sluit soomloos by die idilliese buite-eetarea aan die een kant aan. Aan die ander kant is daar 'n moderne kombuis wat na 'n kuierdek, 'n Italiaanse-styl-binnehof en 'n buitereënstort lei en oral is daar 'n asemrowende uitsig op die majestueuse berge. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, broodrooster, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Gratis WiFi word voorsien en gaste het maklike toegang tot winkeltjies, plaaslike besighede, 'n kroeg, 'n slaghuis, 'n bakkery, 'n organiese koswinkel en uitstekende plaaslike restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by The Black Pearl sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Sarah Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 8
Jaar gelys 2
Ligging
- Hansenweg 24, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink The Black Pearl het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Muizenberg Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hansenweg 24, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom