The Blok 305
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 82 Main Road, Eighty 2 on Main Unit 305, Sea Point, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R1 203 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Blok 305 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die lewendige voorstad Seepunt, Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike tuisbasis binne maklike bereik van strande, restaurante, kafees en winkels.
Die ateljeewoonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n privaat balkon met sitplek geniet en daar is 'n gemeenskaplike swembad en buite-sitarea. Daarbenewens kan gaste rustige wandelings langs die promenade geniet, die middestad en V&A Waterfront verken, of ontspan by nabygeleë strande. Die eiendom se sentrale ligging verseker maklike toegang tot Kaapstad se besienswaardighede.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perch Short
Stays
Eiendomme 100+
Resensies 15
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 82 Main Road, Eighty 2 on Main Unit 305, Sea Point, 8060, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 82 Main Road, Eighty 2 on Main Unit 305, Sea Point, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang