Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Blue Bungalow

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marzelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 20

Maande gelys 12

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 20 resensies vir The Blue Bungalow
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Donavan B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donavan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great accommodation, exceptionally neat and good location.

Great accommodation, well equipped with all the necessities and an awesome stay. Hosts were amazing, thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Bungalow se terugvoer

Thank you for taking the time to review The Blue Bungalow. It was an absolute pleasure hosting you. Hope to see you again soon!

The Blue Bungalow
Paul & Mandy L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul & Mandy L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thank you for a wonderful stay.

The Blue is upmarket, spacious, clean and well located within walking distance of the beach. The host is delightfully friendly and goes the extra mile to ensure your every comfort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Bungalow se terugvoer

It was such a pleasure to host you! Hope to see you again.

The Blue Bungalow
Herman G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Baie beslis, wens ons kon langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Bungalow se terugvoer

Was lekker om jou te ontmoet, Herman Gropp. Hoop ons sien jou weer!

The Blue Bungalow
Christie L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie L
Enkelreisiger

Sal weer so maak.

Netjies en gerieflik, met alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Bungalow se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Christie Lombard. Sien uit om jou weer te sien.

The Blue Bungalow
Jolene B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs. Puik diens.

Heerlik. Kan aanbeveel. Sal weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Bungalow se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer!

The Blue Bungalow
Walter L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter L
Enkelreisiger

Baie lekker en stil en by die see.

Dame wat jou ontvang is baie vriendelik en behulpsaam. Ek het baie lekker gebly en gaan definitief weer daar slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Bungalow se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie. Hoop om gou weer te sien!

The Blue Bungalow
Yolinda V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Smaakvol. Rustig. Goed gelee.

Dit was 'n absolute wonderlike verblyf. Alles wat jy nodig het in 'n moderne tog rustige atmosfeer. Die eienaar is stunning. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Bungalow se terugvoer

Was lekker om jou te ontvang! Sien uit om jou weer te sien.

The Blue Bungalow
Niel D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, loop afstand van die strand, baie vriendelike gasvryheid.

Eerste keer wat ek en my man in Gonubie gebly het en met sê het ons verwagtinge oortref. Die gasvryheid van Marzelle en haar man was uitstekend. Baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Voel of ons al jare vriende met hulle is. Die plek was baie netjies en skoon. Sal weer daar bly. Baie dankie vir wonderlike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Bungalow se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Daniel! Dit was so lekker om jou hier te hê! Hoop ons sien jou sommer binnekort weer!

The Blue Bungalow
Mariette G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette G
Gesin met klein kinders

Lekker! Netjies en skoon. Sien ons vir seker weer!

Baie netjies, skoon en die vriendelikste mense. Sal enige tyd weer hier bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Bungalow se terugvoer

Was heerlik om jou hier te hê! Hoop ons sien weer.

The Blue Bungalow
Drikus H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drikus H
Gesin met klein kinders

Lieflike plekkie naby die see.

Perfekte plekkie om by te oornag vir ons gesin. Dit is baie goed toegerus met alles wat mens nodig het en nog meer. Die eienaar is baie vriendelik en akkommoderend. Plekkie is baie mooi en netjies. Stap afstand van Gonubie strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Bungalow se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie, Drikus. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Hoop ons sien gou weer!

The Blue Bungalow
Christine H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine H
Saam met vriende

A true feeling of having a home away from home.

Peaceful, relaxing and comfortable and convenient.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Bungalow se terugvoer

It was so nice having you. I hope to see you again!

The Blue Bungalow
Du Toit P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Du Toit P
Enkelreisiger

Ongelooflik.

Fantasiese gasvryheid met mense wat werklik na jou kyk en diens van hoogste gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Bungalow se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Hoop ons sien sommer gou weer!

The Blue Bungalow
Leon V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Fantasties, 100% die moeite werd.

Pragtige eenheid. Skoon en alles wat jy nodig het. Loopafstand van strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Bungalow se terugvoer

Baie dankie dat jy n tydjie gemaak het om n resensie te skryf. Was lekker om jou te akkommodeer. Hoop ons sien gou weer!

The Blue Bungalow
Candice V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice V
Enkelreisiger

Die plek is modern, skoon en so gemaklik.

Alles wat jy altyd nodig het, is daar. Dit is loopafstand van die strand. Die kamer, badkamer, kombuis en leefarea is ruim. Waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Bungalow se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Was lekker om jou te akkommodeer. Hoop ons sien jou gou weer.

The Blue Bungalow
Benjamin R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin R
Enkelreisiger

Super!

Baie gerieflik met alles wat mens kan nodig kry. Sonkrag 'n bonus. Stapafstand van strand en Superspar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Bungalow se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Hoop om gou weer te sien.

The Blue Bungalow
Anzel S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel S
Enkelreisiger

Lieflik, gerieflik, vreedsaam.

The Blue Bungalow het alles wat jy kan nodig kry en meer. Ek het vreeslik lekker gebly en sal beslis weer by hulle bespreek as ek weer Gonubie toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Bungalow se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Hoop ons sien jou gou weer.

The Blue Bungalow
Liza M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza M
Besigheidsreis

Alles wat jy nodig het.

Gasvrou was baie vriendelik altyd reg om te help met iets. Woonstel is baie gemaklik met alles wat jy nodig het. Is lekker naby die see geleë en naby winkels ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Bungalow se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie. Was heerlik om jou te ontvang. Hoop ons sien gou weer.

The Blue Bungalow
Barry W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry W
Besigheidsreis

Well-equipped, very neat and everything works.

The bungalow is very well-equipped, you don't need to bring anything. From cutlery to a dishwasher, all is there. Cosy stoep with braai. Very conveniently located, walking distance from a restaurant/pub and the ocean. The owner, Marzelle, is very hospitable. Will absolutely stay here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Bungalow se terugvoer

Thank you for taking the time to review the Blue Bungalow. It was a pleasure hosting you. Hope we see you again.

The Blue Bungalow
O V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
O V
Besigheidsreis

Baie goeie diens, vriendelike ontvangs en goed geleë.

Netjiese en goed ingerigte fasilitiete, ideaal vir 'n gesin en stapafstand vanaf die strand. Baie gemaklike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Bungalow se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Dit was lekker om julle te ontvang. Hoop ons sien julle weer.

The Blue Bungalow
Jeff E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeff E
Enkelreisiger

Very nice.

Hospitality is good. Everything needed is available in the units. Very neat and was a pleasure to stay here. Thanks again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Bungalow se terugvoer

Thank you for taking the time to review. It was a pleasure to have you here. Hope to see you again.

The Blue Bungalow
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thomasstraat 1, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA495f8ec851554b00d89b3fc56f9189f47426e043625c4122fa184d20ad6fb911bf4b96f936f0c58e9a3f936324ca8100acd9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 1 Thomas Street Gonubie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.940433175298 28.029473917308
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem