Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At The Blue Door

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina-rylaan 30, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6630, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

At The Blue Door is 'n selfsorghuis in Jeffreysbaai, Oos-Kaap, met asemrowende see-uitsigte en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby die strand.

Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Twee slaapkamers het koningingrootte-beddens en daar is 2 enkelbeddens in die oorblywende slaapkamer. Daar is ook 'n kinderbed beskikbaar. Gaste in hierdie slaapkamers deel 2 badkamers, een met 'n stort, wasbak en 'n toilet, en die ander met 'n bad, wasbak en toilet. 'n Gastebadkamer met 'n toilet en wasbak is ook beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is met 'n etenstafel met sitplek vir 6, stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n binnebraai-area. Die TV-area het oorgenoeg sitplek, 'n TV en gratis WiFi.

Die huis spog met 'n balkon met sitplek en 'n skouspelagtige see-uitsig. Buite het gaste toegang tot 'n pragtige grasperk, 'n Jacuzzi en die braai-area.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by At The Blue Door sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbed vir 2
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbed vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Marina-rylaan 30, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6630, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina-rylaan 30, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6630, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA178e17ed3513bee12645feb3f8662dbcae744bff2d3199deadeccb7e7c06d47f74d4c708a8102bac9b37db78145ff8e9cd76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 8) 30 Marina drive Paradise Beach 6630 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.111248888161 24.878935145305
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem