Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Boathouse

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

André Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 16 resensies vir The Boathouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Erika M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika M
Saam met vriende

Een van die beste naweke van my lewe!

'n Pragtige, goedversorgde en ten volle toegeruste huis. Heerlike tuin met baie spasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Boathouse se terugvoer

Hallo Erika, baie dankie dat jy jou ondervinding met ons gedeel het. Julle was wonderlike gaste om by The Boathouse te verwelkom, ons hoop om weer van julle te hoor. Ek kan julle aanbeveel vir enige gastehuis eienaar!

The Boathouse
James B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
James B
Gesin met tieners

Enjoyable, relaxing getaway.

Really enjoyable. The house is well-furnished. Darts, games, a lovely indoor braai and a big outdoor braai pit. All amenities are there, including a chest freezer, washing machine and dishwasher. We had a really enjoyable few days, including using the kayaks on the river. Would highly recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Boathouse se terugvoer

Hi James, your feedback is highly appreciated and valuable. We hope to have you visit again soon, you are always welcome.

The Boathouse
Paige D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paige D
Gesin met tieners

I want to go back!

Beautifully decorated, well situated, nice chilled vibe to the house. DSTV, dishwasher, indoor braai, the comfiest couches and the private jetty is a major plus. Great host too!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Boathouse se terugvoer

Hi Paige. Thank you very much for sharing your Boathouse experience. It was such a pleasure to have you as a guest! Also, a very big thank you for leaving it as tidy as you did. We hope to have you over again soon.

The Boathouse
Tania C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania C
Gesin met klein kinders

Gerieflik, spasie & rustig.

Ons het verskriklik lekker gebly, die Boathouse bied jou alles en meer. Ons sal definitief weer gebruik maak van die verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Boathouse se terugvoer

Hi Tania, thank you very much for your kind words. It was a great pleasure for us to have you as guests. We hope to hear from you again soon. All the best.

The Boathouse
Anna-rita K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-rita K
Saam met vriende

Ons tenke is tot oorloopstoe vol. Ons siel is verkwik.

Ons het heerlik gebly! Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Rus, vrede en ongelooflike natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Boathouse se terugvoer

Hallo Anna-rita, ons is so bly dat julle die tyd so geniet het en lekker kon bly in The Boathouse. Baie dankie vir die lekker kontak wat ons gehad het, julle is wonderlike mense en dit was net 'n plesier om julle te kon leer ken. Ons hoop julle alle voorspoed toe en hoor graag weer van julle in die toekoms!

The Boathouse
Johannes V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V

Baie lekker uitgerus!

Ons het as gesin van 5 volwassenes en 3 honde uiters lekker by The Boathouse vakansie gehou en ontspan oor Kersfees en Nuwejaar. Die huis is goed uitgelê en toegerus met wat mens nodig het vir ontspan en kuier. Die binne- en buitebraai areas het veral baie aftrek gekry tydens ons verblyf. Die eienaar, André, het ons vrae blitsig beantwoord en ook voorstelle gegee van aktiwiteite wat ons in die omgewing kan doen. Hy het uit sy pad gegaan om dit vir ons so gerieflik moontlik te maak. Selfs al die toerusting in die huis, soos die kajakke, was beskikbaar vir ons gebruik. En die toegang tot die private jetty maak die kuier rondom sonsondergang iets besonders. Alhoewel daar nie WiFi beskikbaar was tydens ons verblyf nie, was daar tekens dat die installering van fibre in die omgewing onderweg is. The Boathouse kan met vrymoedigheid aanbeveel word vir enigiemand wat in die Velddrif area wil gaan uitspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Boathouse se terugvoer

Johannes, dit is vir ons baie lekker om te weet dat julle welverdiende vakansie oor Kersfees en Nuwe Jaar so 'n goeie ervaring was. Ons oorweeg beslis om WiFi later beskikbaar te stel. Baie dankie vir julle terugvoer, ons sien uit daarna om julle weer by The Boathouse te ontvang.

The Boathouse
Meagan S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meagan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing stay at the Boathouse!

Had such an amazing time at this beautiful house which was well equipped with everything we needed, so peaceful and fully enclosed so our fur baby was free to explore without us having to worry about him getting out. Thank you so much to Andre who was a great host and very kind and accommodating. Really the most beautiful sunsets! We will definitely be back soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Boathouse se terugvoer

Hi Meagan, thank you very much for sharing your experience with us. We are so happy that you and your loved ones had a wonderful time. It's great to hear you could just relax and also not worry about your fur baby getting out - we love animals ourselves and know the importance of keeping them safe and happy . We really hope to hear from you again soon, you are most welcome to visit us. We hope you and your loved ones will have a blessed season and stay safe! Kind regards

The Boathouse
Brigette E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigette E
Gesin met klein kinders

Perfect place to relax and just enjoy life for what it is.

The owner of the house is really a lovely person. He is super organised and attentive and if we had any questions, he was always on WhatsApp to answer us. The house is lovely, has everything you need and more. The river is super close, the kayaking is awesome. The linen was new and clean. We loved our stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Boathouse se terugvoer

Brigette, it was such a pleasure to have you at The Boathouse. Thank you for being such a special person. You and your family are lovely people. A very big thank you for leaving the house so neat and clean. We hope to have you over again soon. Kind regards.

The Boathouse
Simonita S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simonita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was baie netjies en gerieflik.

Die ligging was uitstekend. Alles was baie gerieflik en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Boathouse se terugvoer

Hallo Simonita, baie dankie vir jul ondersteuning en terugvoer. Dit word waardeer, hoop om binnekort weer van julle te hoor. Boathouse groete

The Boathouse
Janette J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspanne.

The Boathouse is in 'n rustige area en het alles wat mens nodig het om die naweek te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Boathouse se terugvoer

Hi Janette, baie dankie vir jou boodskap. Ek hoop om weer van julle te hoor in die toekoms, dit was 'n plesier om julle by The Boathouse te hê. Baie dankie vir die ondersteuning.

The Boathouse
Trish M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish M

Wonderful experience.

We enjoyed our stay at The Boathouse. The house was fully equipped and everything was neat and clean. It was pet friendly and our yorkies enjoyed exploring the big yard. There was ample safe parking and the views were amazing. We really enjoyed our stay and will definitely recommend it. We will also book again in the future. André was an amazing host and was always available when needed. He was very kind and caring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Boathouse se terugvoer

Hi Trish thank you very much for your support and kind words.

It was such a pleasure having you over. We look forward to hear from you again. Your doggie children are beautiful.

Keep well!

The Boathouse
Wim B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim B
Gesin met klein kinders

Die lekkerste verblyf in Velddrif!

The Boathouse is een van die mooiste plekke waar ons al gebly het. Huis is baie skoon, netjies, stylvol en het alles wat jy nodig sal kry. Andrè was baie vriendelik en behulpsaam met al die reëlings. Hy het seker gemaak alles is reg met ons verblyf. Top gasheer! Ons sal The Boathouse enige tyd hoogs aanbeveel vir enige iemand wat 'n lekker naweek of vakansie saam met hulle gesin of vriende en vierpootkinders wil hou. Sien julle gou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Boathouse se terugvoer

Hallo Wim, baie dankie vir jou wonderlike boodskap. Dit was 'n absolute plesier om julle as gaste te hê. Frankie, jul hondjie kind is ook pragtig (en wys sy gesiggie trots op on Facebook blad). Julle is enige tyd welkom in die toekoms, ons hoop om gou weer van julle te hoor. Julle is 'n baie mooi gesin.

The Boathouse
Julia B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia B
Saam met vriende

Great experience. All needs were catered for. House comfortable and spotless and near the lagoon.

Host was very welcoming. All needs were catered for, from household appliances and utensils to entertainment (darts, games, TV, kayaks, fishing rods). The home was clean and comfortable and near the lagoon. Shops, Marina and restaurants in walking distance from the house. Great value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Boathouse se terugvoer

Hi Julia, thank you very much for sharing your experience on The Boathouse. It was an absolute pleasure having you over and hoping to hear from you soon again for a re-visit. Again, much appreciated.

The Boathouse
Ubre V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ubre V

Ons het 'n hond uit 'n bos gekuier.

The Boathouse is ideaal geleë. Net 'n paar treë en jys by die rivier. Dit het 'n heerlike oopplan-kuierplek en buitebraai. Ideaal vir 'n lekker kuiernaweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Boathouse se terugvoer

Hallo Ubre, baie dankie vir jou mooi kommentaar. Ons waardeer dit opreg en hoop om julle weer gou te sien. Alles van die beste daar in Boesmanland

The Boathouse
Izelle M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike atmosfeer en heerlike kuiertjie.

The Boathouse het ons met ope arms verwelkom. Die eienaar is rerig baie vriendelik en het seker gemaak dat alles perfek was. Die plekkie het alles en meer wat mens nodig het en was mooi skoon en netjies. Ons het elke oomblik van die kuiertjie geniet. 'n Paar meter van die rivier kon mens die mooiste sonsondergang beleef en net die skoonheid op die bankie inneem. Beslis die moeite werd. Ons sal beslis weer gaan kuier. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeahne B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeahne B
Saam met vriende

Was lekker. Alles wat mens nodig het.

Dit was baie netjies en awesome. Sal gerus aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 000
R2 000 R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Riverstraat 20, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfb619b39e4ddcfeb84d334c8e9345b9fd52e9a69d0507c0bd003cb108459d0bc4dd8a23bebb51eef0b359754c37ccfe0e22?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 20 River Street Laaiplek 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -32.777532382739 18.152169458722
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem