Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Boathouse

Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Mei 2024 tot 13 Jun 2024.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Riverstraat 20, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 R1 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Boathouse is 'n ruim selfsorghuis wat ideaal vir 'n gesinsvakansie in Velddrif aan die Weskus geleë is.

Die huis is op ‘n hoekerf, een huis weg van die Bergrivier en een van die min plekke in Velddrif wat direkte toegang tot die water bied. ‘n Sekuriteitshek bied vinnige toegang van die huis tot ‘n stegie na die rivier.

Die huis bied slaaapplek aan 6 gaste en beskik oor 'n badkamer, 'n gastetoilet en 2 skakelsolderkamers met lae plafonne wat 'n mens laat voel asof 'n mens op 'n boot is. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Om toegang tot die tweede slaapkamer te verkry, moet gaste deur die eerste slaapkamer beweeg. Gaste deel 'n badkamer op die onderste verdieping, met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n induksiestoofplaat, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, kisvrieskas, eetgerei en breekware toegerus is en daar is 'n etenstafel met sitplek vir 10 gaste. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser in die kombuis. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met 'n binnebraai, gemaklike sitplek en 'n TV. Bordspeletjies en veerpyltjiebord is beskikbaar.

Die huis het 'n buite-area met 'n toegeboude boma en 'n sementblad vir sportaktiwiteite. Die huis het ook 'n buitebadkamer met 'n toilet en 'n wasbak. Die huis is stapafstand vanaf die Bergrivier en bied toegang tot die water. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word en die erf is heeltemal omhein.

Gaste kan kajakvaar op die rivier en daar is 2 kajakke en reddingsbaadjies waarvan hulle gebruik kan maak. Die rivier is 'n gewilde visvangbestemming en daar is visvangtoerusting. Gaste kan hulle bote saambring en die vasmeerplek gebruik wat naby die huis is. Gaste het ook toegang tot 'n privaat jetty wat gedeel word met twee ander huiseienaars. Sleutels vir toegang is ingesluit.

Die area staan ook as Rooibaai bekend as gevolg van die ongelooflike sonsondergange.

Slaapplek

’n Bespreking by The Boathouse sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 16 resensies vir The Boathouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

André Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 1

Ligging

  • Riverstraat 20, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Boathouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Velddrif Weskus Wes-Kaap
Vanaf R2 000
R2 000 R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Riverstraat 20, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfb619b39e4ddcfeb84d334c8e9345b9fd52e9a69d0507c0bd003cb108459d0bc4dd8a23bebb51eef0b359754c37ccfe0e22?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 20 River Street Laaiplek 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -32.777532382739 18.152169458722
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem