Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Boatyard Self Catering

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Evans-weg 192, Glenwood, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 14
  • Vanaf R1 250 R1 063 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Boatyard Self Catering bied gerieflike selfsorgverblyf in Glenwood, Durban en spog met 'n tuin met 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.

Verblyf word in 'n hoofhuis met slaapplek vir 6 gaste of in 'n woonstelletjie op die onderste verdieping met slaapplek vir 3 aangebied. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer en derde slaapkamer in die huis het 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n dubbelwasbak en 'n toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die woonstelletjie op die grondverdieping het sy eie ingang. Daar is slaapplek vir 2 gaste en 'n ekstra gas in dieselfde kamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n ekstra enkelbed kan op versoek in die slaapkamer geplaas kan word.

Elke eenheid se kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee-en koffiemaakgeriewe toegerus. Elke eenheid het ook 'n sit- en eetarea en WiFi. Daar is 'n TV op versoek beskikbaar.

Glenwood is een van die ouer dorpe in Durban met rye bome langs die pad en in die parke. Dit is net 'n entjie se ry vanaf die strand en bied maklike toegang tot die hoofweg. Die eiendom is ook naby skole, hospitale en die Universiteit van KwaZulu-Natal. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Alan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Evans-weg 192, Glenwood, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
R1 250 R1 063
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 250
R1 250 R1 063
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Evans-weg 192, Glenwood, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 14
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e6420b9f50a6195a5a9af28b1e38024c2ed29ee825dd579a7e7156bfea2822b06e803b632bd65697fcf2164040cabdc217d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 063 per nag, vir 2 mense 192 Evans Road Glenwood 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.873591 30.98852
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem