Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Boatyard

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Evans-weg 188, Glenwood, 4001, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 11
  • Vanaf R2 200 R1 870 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Boatyard is 'n bekoorlike, stylvolle selfsorgwoonstel in Glenwood en is ideaal vir gaste wat wil seil of branderplankry aangesien dit met die eienaars gereël kan word.

Die woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers. Alle gaste deel 'n badkamer met 'n stort, bad, dubbelwasbak en 'n toilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens wat op versoek as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Indien 'n paartjie 'n bespreking maak, kan hulle 'n kamer kies en dan sal die ander kamer vir veiligheidsredes gesluit word. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die helder oopplan-leefarea is vol natuurlike lig en bied 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n skottelgoedwasser toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met 'n sitarea en 'n enkelslaapbank vir 'n kind. 'n Komplimentêre ontbytmandjie word met aankoms voorsien en gaste het toegang tot gratis, beperkte WiFi.

Daar is 'n stoep met buitesitplek buite die woonstel en gaste het toegang tot 'n Weber-braai wat op die balkon of op die stoep of in die voortuin gebruik kan word. Daar is veilige parkeerplek in die agtertuin.

Die woonstel is op die boonste verdieping van 'n ou, tipiese Glenwood-huis, en dus is daar trappe. Die onderste verdieping word stelselmatig opgeknap, maar is tans afgebaken. Die ou swembad was eens 'n paradys vir paddas, maar is nou gedreineer en gaste moet asb. versigtig wees rondom dit.

Troeteldiere is welkom mits daar vooraf reëlings voor getref is.

Slaapplek

’n Bespreking by The Boatyard sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir The Boatyard
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Alan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Evans-weg 188, Glenwood, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Boatyard het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
R2 200 R1 870
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 200
R2 200 R1 870
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Evans-weg 188, Glenwood, 4001, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 11
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f6953a1826faf5b65f42871485651ec387bd971057a4c88d4f19dd143f419fb355aa1f3333ebcd70736123e9ac673bf7974?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 870 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 188 Evans Road Glenwood 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.8734176 30.9885059
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem