+41
Gastehuis in Milnerton

The Bohemian Guesthouse

Deluxe Koninginkamer
Vanaf
Vanaf R 1 130
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 1 koningingrootte-bed en 1 enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n yskassie, platskerm-TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Kamerdiens
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superieure Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het 1 koningingrootte-bed en 1 enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n induksiestoofplaat, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n platskerm-TV en gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Kamerdiens
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kamerdiens
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Klassieke Ateljee
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n induksiestoofplaat, yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n platskerm-TV en WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Kamerdiens
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kamerdiens
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superieure Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoofmet 'n oondjie, yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n kas, 'n platskerm-TV en gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Kamerdiens
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superieure Koninginkamer
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie oopplan-kamer het 'n koningingrootte-bed met 'n kas en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n induksiestoofplaat, yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n platskerm-TV en gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Kamerdiens
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 130
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

29 Namar Road, Sanddrift, Milnerton, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3e31106999c251240603cd2aca033cdb9447965c406b46f87abc8ed6e3378bbbf4bae1cf0e37ae72467ad9a2861b52c173c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 130 per nag, vir 2 mense 4 5 1 4 29 Namar Road Sanddrift 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.8815246 18.511603
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang