Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Houtbaai

The Breakers

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Sophia Lykke S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Super nice. Super nice hosts and security, felt safe and the place was modern and super clean and nice!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maps S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Loved everything and Alice! Everything was perfect! I loved the view, the whole place. The beds were comfortable and the bathroom was clean. Those are the most important parts for me and they were perfect. A huge shoutout to the sweetest cleaning lady, Alice! She was so kind and sweet!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ryan
The Breakers
Dear Maps Thank you so much for the fabulous review! We are thrilled that you enjoyed your stay. We will pass on your kind message to Alice; she certainly is a very important member of our team!

Louise M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2026

Netjiese verblyf maar baie warm. Baie dankie vir die netjiese verblyf. Ons het die skoon linne en die Nespresso-koffiemasjien opreg waardeer. Ek wil net graag terugvoer gee oor 'n paar klein dingetjies: Ons het uitgesien na die braaigeriewe op die balkon soos geadverteer, maar was jammer om te hoor dit is nie meer beskikbaar nie – dit mag dalk goed wees om die beskrywing aan te pas. Die eenheid raak ook geweldig warm in die middae omdat dit wes front; ten spyte van die waaiers was dit moeilik om die hitte uit te hou. Ons het ook 'n paar basiese bakke in die kombuis gemis vir slaai of om in die mikrogolf te gebruik. Alhoewel die eenheid baie mooi is, dink ek gaste sal dit dalk meer in die winter geniet as in die hitte van die somer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ryan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 249
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 249
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 249
per nag (plek vir 4)
Bespreek

4 Alexander Avenue, The Breakers Unit 32, Hout Bay, 2786, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA737c54d6ac1a15016b40d6e1544b8185fe68b988def2052e94e57a6e5a7a5cf52bbb644d55dc09cbcd92dd632096938a8bfb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 249 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 4 Alexander Avenue The Breakers Unit 32 2786 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.04208 18.35413

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang