St Lucia Estuary Akkommodasie by The Bridge Apartment | LekkeSlaap
+44

The Bridge Apartment

  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 22, St Lucia, Mtubatuba, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Bridge is aan die oewer van die St Lucia-riviermonding geleë. Die oord skuil tussen die hoofpad en die riviermond en bied 2 selfsorgwoonstelle wat ideaal is vir diegene wat op soek is na 'n bos- en seewegbreek.

Elke woonstel het 2-3 slaapkamers, 'n gedeelde badkamer, 'n goed toegeruste kombuis en 'n sitkamer-area. Een van die eenhede het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die woonstelle het elk 'n leefarea met oorgenoeg sitplek, satelliet-TV en lei na 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die tuin. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oord het 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, muurbal- en tennisbane, en 'n 'n privaat kaai in die riviermonding wat ideaal is vir skemerkelkies.

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 15 resensies vir The Bridge Apartment
Netheid
3.5/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.6/5

Ligging

  • Mckenzie-straat 22, St Lucia, Mtubatuba, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Bridge Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 22, St Lucia, Mtubatuba, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA4N2QwMWRkLTVjZGYtNDU3Yi1iOTY2LTAzYWMzOTFhZWY4NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 15 5 1 4 22 Mckenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.372447277586 32.412449175736
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za