The Browns' - Luxury Suites
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Grant Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 75
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Fanie I - Mei 2024
Algehele gradering
Ongelooflike waarde vir geld.
Lukas D - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik, ruim en netjies maar duur vir slegs 'n oornag plek.
Johandi M - Aug 2023
Algehele gradering
Ruim, luukse verblyf gepas vir 'n koning.
Marlie B - Jul 2023
Algehele gradering
Lieflike gastehuis!
Jillian G - Jun 2023
Algehele gradering
Sjoe, wat 'n netjiese, warm, skoon vriendelike blyplek.
Irma L - Des 2022
Algehele gradering
Was wonderlike bestemming.
Rone D - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was beslis met groot tevredenheid wat ek hier tuis gegaan het.
Grace F - Okt 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Hilette S - Aug 2022
Algehele gradering
Perfek!
Cara L - Apr 2022
Algehele gradering
Beautiful property, close to everything.
Peter D - Sep 2021
Algehele gradering
A comfortable and pleasant stay.
Mark D - Aug 2021
Algehele gradering
Lovely clean and very pleasant night's accommodation, very close to town.
Carl K - Aug 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en ruim. Aandag aan detail.
Dominique V - Apr 2021
Algehele gradering
Luxury accommodation in a beautiful setting.
Theo B - Des 2020
Algehele gradering
This must be the place to stay when visiting Dullstroom.
Lees meerWessel B - Des 2020
Algehele gradering
Luuks, skoon en baie privaat.
Theo B - Des 2020
Algehele gradering
If you are looking for luxury and a place close to walking distance from anything, this is really the place to stay. Look no further, because if you stay somewhere else you will regret it.
Paul S - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige dorpie.
Ronnie V - Sep 2020
Algehele gradering
Nice and quiet area for a good relaxation, Grant was very helpful with supper reservations.
Ryno R - Jan 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike personeel.
Ashleigh S - Okt 2019
Algehele gradering
Absolute luxury at an unbeatable price.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Absoluut luuks teen 'n onverbeterlike prys.
Ons was mal oor ons verblyf hier! Ek kan nie glo hoeveel ons bederf is vir die prys wat ons betaal het nie! Sal beslis eendag terugkom hierheen.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Theo B - Sep 2019
Algehele gradering
A gem in Dullstroom!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Juweel in Dullstroom!
Ons sal aan enigiemand aanbeveel en weer daar gaan bly. Dankie vir 'n wonderlike diens. Dit is in 'n baie goeie ligging, netjiese, luukse verblyf en waarde vir geld!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Matt V - Jun 2019
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Liezil P - Jun 2019
Algehele gradering
Baie netjies en luuks. Alles wat 'n mens nodig het. Parkering vir groot 4x4-voertuie bietjie moeilik.
Philip M - Mei 2019
Algehele gradering
Uiters aangenaam.
Sonja C - Feb 2019
Algehele gradering
Dit was wonderlik en die plek is uiters netjies.
Willem O - Des 2018
Algehele gradering
Luukse, netjiese verblyf in die hartjie van Dullstroom.
Lees meerFrikkie B - Okt 2018
Algehele gradering
Fantastiese verblyf!
Johan S - Okt 2018
Algehele gradering
Skoon, gerieflik en stylvol.
Gerhard S - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was uit die boonste rakke, kan nie beter nie.
Antonie V - Sep 2018
Algehele gradering
Baie netjies en ruim, heerlik geslaap.
Jan B - Aug 2018
Algehele gradering
Verwagtinge is ootref!
Ansie W - Jul 2018
Algehele gradering
Netjies, tuis, warm en luuks.
John C - Jul 2018
Algehele gradering
Very luxurious, but at the same time very homely.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie luukse, maar terselfdertyd ook huislik.
Ons het die ligging geniet, dit naby al die besienswaardighede, tog ver genoeg om die rustige omgewing te geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Carol H - Jun 2018
Algehele gradering
Amazing.
Armand V - Jun 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam en sal beslis aanbeveel.
Margeaux S - Jun 2018
Algehele gradering
Luukse en gerieflike verblyf! Kan beslis aanbeveel.
Dalene B - Jun 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Carlien F - Jun 2018
Algehele gradering
Pragtige verblyf, moeite aan detail.
Adele V - Jun 2018
Algehele gradering
The name states it all: luxury.
Willem M - Jun 2018
Algehele gradering
Luukse uitspan ná 'n lang dag op die pad.
Lees meerMarina P - Jun 2018
Algehele gradering
Die verblyf was pragtig en baie gemaklik, alles wat nodig was, was daar.
Maritza N - Mei 2018
Algehele gradering
Luuks, stylvol en gerieflik.
Renske B - Mei 2018
Algehele gradering
Top verblyf in Dullstroom! Kan dit beslis aanbeveel!
Lees meerJohanna Petronelle Hannelie O - Mei 2018
Algehele gradering
First class. Everything you need in a romantic beautiful suite.
Lynette V - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtige plek, uitstekende ontvangs.
Angelique H - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Lees meerThe Browns' - Luxury Suites se terugvoer
Goeiedag Angelique,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons sien uit om jul weer binnekort te verwelkom!
Beste groete,
Die Browns' Span
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blue Crane-rylaan 279, Dullstroom, 1110, Mpumalanga