The Bucket List
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mrt 2024 tot 30 Apr 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Recreation-straat 44, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 250R1 063 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Bucket List bied lieflike en moderne oornagverblyf wat in die hartjie van Bredasdorp in die Overberg-streek geleë is. Dit is die ideale opsie vir gesinne, paartjies of sakereise.
Gaste kan tussen 'n Wittebroodsuite, 'n Gesinseenheid of 'n ander eenheid met slaapplek vir 4 gaste wat ook as aparte slaapkamers bespreek kan word, kies. Gaste in kamer 1 en 2 deel 'n badkamer, gaste in kamer 3 en 4 deel 'n badkamer en die wittebroodsuite het 'n volledige badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitarea met 'n Smart TV. Daar is ook 'n gemeenskaplike kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die gemeenskaplike leefarea lei na 'n onderdakbalkon met sitplek. Gaste kan hulle ontbyt in die eetarea geniet.
Veilige parkeerplek en braaigeriewe is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Hercules Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 1
Ligging
- Recreation-straat 44, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink The Bucket List het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Bredasdorp Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Recreation-straat 44, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom