The Bush House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Bush House is 'n pragtige selfsorghuis op 'n privaat erf op die veilige Hoedspruit Wildlife Estate.

Die huis is volledig gemeubileer en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 1,5 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die ruim badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Langs die badkamer is daar 'n privaat tuin met 'n buitestort en -toilet. Die oopplan-kombuis is modern en toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en oorgenoeg kasruimte vir eetgerei en breekware.

Die huis beskik oor lugversorging en 'n sitkamer met rusbanke en 'n platskerm-TV vir vermaak. Die leefarea bied toegang tot 'n onderdakstoep en 'n agterplaas met 'n plonspoel, 'n braai-area en 'n vuurmaakplek. Wild word gereeld hier naby raakgesien en die voëllewe is volop.

The Bush House is 5 minute se ry vanaf verskeie geriewe en besienswaardighede in die dorp, insluitend kruidenierswinkels, toermaatskappye en restaurante. Dar is ook verskeie staproetes om te verken en wildkykroetes in die landgoed met damme en voëlkykskuilings om te verken.

The Bush House sien uit daarna om gaste te verwelkom.

Slaapplek

'n Bespreking by The Bush House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier
  •  Sitkamer

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Bush House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 350 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]