The Cabin
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Rooyen-straat 3, Paul Roux, 9800, Vrystaat
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Cabin bied bekoorlike selfsorgverblyf op die eienaar se perseel aan die buitewyke van Paul Roux Village in die Oos-Vrystaat. Die rustige area is die ideale plek vir 'n vreedsame wegbreek.
Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n muskietnet en elektriese kombers. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatgasstoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n klein etenstafel en 'n sitkamerstel in die leefarea.
Die skuifdeure lei na 'n groot houtstoep waar gaste kan ontspan en die uitsig oor die heuwels en stadskim kan geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by The Cabin sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ligging
- Van Rooyen-straat 3, Paul Roux, 9800, Vrystaat
Sien meer verblyf in Paul Roux Malotiroete Vrystaat
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Rooyen-straat 3, Paul Roux, 9800, Vrystaat
- Geen kinders onder 18