Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Canals

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingston Place, Eenheid 1 The Canals, Marina Martinique, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Canals is 'n kontemporêre selfsorghuis in die hartjie van die skilderagtige Marina Martinique, op die kusvlakte tussen Jeffreysbaai en Astonbaai. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die aparte badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, ketel, koffiemasjien, eetgerei, breekware, wynyskas en 'n toonbank met stoeltjies toegerus. Daar is ook 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien in die aparte opwaskamer. Die sitarea en eetarea het genoeg sitplek om vir ete aan te sit en te ontspan. Daar is ook 'n slim-TV en gratis WiFi.

Die leefarea het stapeldeure wat na 'n houtdek met sitplek, 'n ingeboude braai en 'n swembad lei. Daar is ook 'n outomatiese dubbelmotorhuis vir veilige parkeerplek. Die huis is naby die strand en aktiwiteite geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by The Canals sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Kingston Place, Eenheid 1 The Canals, Marina Martinique, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingston Place, Eenheid 1 The Canals, Marina Martinique, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b5a41ca72946250f9723a9c916302546fd2fd2840782461a40af639b776794d1d0155eb65d0fe4347e0dd4b828b8a17f7e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) Kingston Place Unit 1 The Canals 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.074818467387 24.913592454493
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem