Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Clarendon Fresnaye

B&B
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kloofweg 67, Fresnaye, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Clarendon Fresnaye is 'n eksklusiewe B&B met 'n glansryke atmosfeer in die idilliese voorstad Fresnaye in Kaapstad. Dit is teen die hellings van Leeukop en bied 'n pragtige uitsig oor die indrukwekkende blou oseaan langs die mooiste kus van Suid-Afrika.

Hier aan die kus van die Atlantiese Oseaan spog huis met groen grasperke en sprankelende swembaddens teen die agtergrond van helderpienk bougainvilleas. As moderne stadswegbreek, maak The Claredon Fresnaye voorsiening vir gesinne, wittebroodpaartjies en reisigers wat Kaapstad wil verken.

Verblyf word in standaardkamers, Superior-kamers en gesinsuites met 2 slaapkamers gebied. Daar is baie tradisionele materiaal in die kamers se ontwerp ingewerk om 'n moderne gevoel te gee. Die kamers bied ook 'n uitsig oor die welige tuine of op die berge.

Ontbyt is ingesluit, en middagete en aandete is op versoek beskikbaar. Etes word in die intieme eetkamer bedien met 'n uitsig oor die welige tuin en swembad.

'n Wasgoeddiens, vervoer vanaf die lughawe en daguitstappies kan gereël word. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Kloofweg 67, Fresnaye, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R6 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kloofweg 67, Fresnaye, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefc0f6785f63e8bbb9724e020806daad3e11a64a4f1e6a012efe7269fc1efaccca1512977da5b326da400c0f926324e5a640?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 250 per nag (plek vir 2) 67 Kloof Road Fresnaye 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.92423 18.38378