Dinokeng Akkommodasie by The Conclave Country Lodge | LekkeSlaap
+21

The Conclave Country Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R628, Welgedacht, Cullinan, Pretoria, 0001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.

Beskrywing

Die Conclave Country Lodge bied 'n unieke bosveldwegbreek op 'n rustige plaas wat aan Dinokeng Natuurreservaat grens. Die lodge is 30min se ry vanaf Pretoria.

The Conclave het 8 selfsorg eenhede namens Mountain view 1-8
Mountain View 1 & 2 is twee slaapkamer eenhede en Mountain view 3-8 is oopplan eenhede

Die moderne en stylvolle slaapkamers beskik oor dubbelbeddens of 2 enkelbeddens. Al die kamers het 'n en suite-badkamer, TV, DStv, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n verwarmer terwyl van die Mountain view chalets het elkeen sy eie privaat patio en ingeboude braai.

Vir groep besprekings, konferensies en troues het The Conclave a verdere 23 eenede beskikbaar en kan 'n verdere 46 gaste akkommodeer.

Die lodge het konferensiegeriewe, 'n kroeg, kapel, ontvangsarea en gratis WiFi slegs in die konferensie lokaal. Daar is 'n ruim houtdek met 'n swembad asook 'n tweede swembad by die kroeg area

Gaste kan doendinge soos swem, wildritte, voetslaan, bergfietsry en fietsry in die omgewing geniet. Spanbou-aktiwiteite is ook teen ekstra koste beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R628, Welgedacht, Cullinan, Pretoria, 0001, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Dinokeng Gauteng
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
  • Kapasiteit: persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R628, Welgedacht, Cullinan, Pretoria, 0001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAducPqEy7Wec2IPoLBnuZlqpPKGxgcktXeE0LGG2jn5M7HHFLqg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
R628 Welgedacht, Cullinan 0001 Gauteng 086 999 0018 15:00-17:00 10:00 -25.485491 28.466272
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za