LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Cottage on Hertzog | LekkeSlaap
+8

The Cottage on Hertzog

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hertzogweg 8, Bergvliet, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R825 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Cottage on Hertzog is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Bergvliet. Bergvliet 'n gesinsorïenteerde suidelike voorstad in Kaapstad. Dié instansie is gerieflik geleë met toegang tot albei hoofweë en die Constantia-wynroete.

Die oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamerarea, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed en 'n uittrekbank in die sitkamer. Die oopplan-uitleg het 'n lae muur wat die slaapkamerarea vanaf die sitkamer en kombuis skei. Die badkamer het 'n instapstort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 2 mense en die sitkamer het 'n gemaklike bank en platskerm TV met volledige DStv.

Buite is daar 'n privaat patio en die geleentheid om die setperk en swembad te benut. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar agter 'n veiligheidshek met elektriese omheining.

Slaapplek

’n Bespreking by The Cottage on Hertzog sluit in:

Koningingrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Cottage on Hertzog
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hertzogweg 8, Bergvliet, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Cottage on Hertzog het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R825
per nag (plek vir 2)
Vanaf R825
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hertzogweg 8, Bergvliet, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5XBuDoGrkXW0WcVCBHBgyaeyuYpJHf6t13VURGilqUN6wHpTwN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R825  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 8 Hertzog Road Bergvliet 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.04538 18.46145
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!