The Cottage on Lolan
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lolan-straat 4, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Cottage on Lolan is 'n bekoorlike kothuis op die eienaar se perseel in 'n stil en rustige area in Port Owen. Dit is net 250 m van die Bergrivier af.
Die selfsorg-eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met genoeg kasspasie en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n moderne ontwerp, 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, basiese breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix-toegang. WiFi is regdeur die huis beskikbaar.
Glasskuifdeure lei na 'n onderdakstoep met braaigeriewe. Privaat parkeerplek is beskikbaar.
Gaste kan bootvaarte op die rivier meemaak, voëlkyk, roei op die kanale, swem by nabygeleë strande of seiljagvaarte in die omgewing geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by The Cottage on Lolan sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Roslyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Lolan-straat 4, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink The Cottage on Lolan het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lolan-straat 4, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom